Cove View B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Klarinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Carin W - Mei 2023
Algehele gradering
Stil en vrede.
Yvette J - Apr 2023
Algehele gradering
Puik ligging, vriendelike diens en beslis waarde vir geld.
Raymond F - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Cove View B&B se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te he.
Cornelia B - Des 2022
Algehele gradering
Basies maar netjies.
Stephan K - Jul 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek met al die geriewe wat 'n mens nodig het.
Cove View B&B se terugvoer
Baie dankie, Stephan. Ons het so lekker gekuier en hoop om jou gou weer te sien.
Rudiger F - Mrt 2019
Algehele gradering
Good stay.
Odette B - Jan 2019
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld.
Cove View B&B se terugvoer
Hi Odette,
Thank you for your feedback. I did advise you on your arrival that breakfast is available but is not included in the room price. This is clearly stated on the website in the rates section. We will review our online descriptions to ensure that there are no misunderstandings in the future.
Regards,
Greg
Suni D - Jan 2019
Algehele gradering
Bitter teleurgesteld.
Lees meerPieter W - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelik, luuks en pragtige ligging.
Cove View B&B se terugvoer
Baie dankie, Pieter. Dit was heerlik om julle hier te ontvang het. Ek hoop om julle weer te sien.
Santie M - Des 2015
Algehele gradering
We had a wonderful stay at Cove View.
Johan N - Des 2015
Algehele gradering
Dit was besonderse mooi plek.
Renato A - Jan 2014
Algehele gradering
'n Fantasiese ervaring een maal in 'n leeftyd!
Anne-marie D - Sep 2014
Algehele gradering
Die uitsig was pragtig.
Strydom F - Des 2013
Algehele gradering
Nuut, ruim, lekker met die swembad vir die kinders.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corals-singel 25, Oos-Londen, 5500, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang