Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowey's Corner

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Chris J P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Vir ons 'n bekende omgewing wat ook die rede vir ons keuse was. Baie lekker gebly in 'n omgewing waar ons jare terug gebly het. Vriendelikheid en hulpvaardigheid van die personeel was goed en het my tuis laat voel. Die veiligheid van die perseel insluitend parkering het ons op ons gemak geplaas. Baie dankie aan die personeel van Cowey's Corner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
Cowey's Corner
Baie dankie vir jou resensie. Dit is aangenaam om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het en veilig gevoel het. Ons hoop om jul gou weer te sien. Coweys Corner Management

Ratanang S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2019

The place is clean and in a secure area. Everything is good, clean and secure. Will definitely come back next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
Cowey's Corner
Many thanks for your review Ratanang. It was a pleasure to host you at Coweys Corner B&B. We hope we will see you again next year for the Comrades. Warm greetings Coweys Corner Management.

Matome K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Des 2019

Uncomfortable stay. Noisy neighbours, location not ideal. We found bugs in the room. Breakfast was average.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Michelle W
1 nag
5.0
Okt 2018

Baie gerieflik. Baie gerieflik. Enigste kritiek is as dit 'n groot groep is om nie so wye verskeidenheid ontbyt aan te bied nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Cowey's Corner
Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om vir ons 'n goeie resensie te gee. Baie dankie ook vir die positiewe kritiek, ons sal dit beslis instel as ons weer 'n groot groep het. Hoop om jul weer te verwelkom by ons. Vriendelike groete Coweys Corner Bestuur.

Ilzenel M
1 nag
4.8
Aug 2018

It was an awesome, welcoming experience! All the communication from start to end was excellent. Room clean, save and extremely nice. The lady made a lovely breakfast over weekend and made me feel like family. Thank you, I've recommend it to our whole team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Cowey's Corner
Hi there, Ilze Many thanks for taking the time to give us a review. We're happy when our guests enjoyed their stay and the staff make you feel welcome. Hope to see you again soon. CoweysCorner management

Frances N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Very comfortable and reasonably priced. Home away from home. Easy access to most of Durban with very comfortable rooms and a nice homey feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Cowey's Corner
Good day Frances, Many thanks for taking the time to submit a review. It is always heartwarming to get positive reviews, as we strive to make every visit warm and welcoming. Hope we will see you again soon. Warm regards, Joan

Jaco M
Kort verblyf
3.6
Okt 2018

Netjiese verblyf in goeie area. Netjiese verblyf in goeie area. 5 km van strand af.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
Cowey's Corner
Baie dankie vir jou resensie, en waardeer elke resensie positief of negatief, dit help ons om te verseker dat ons gaste se verblyf aangenaam kan wees. Ons hoop ons sien jou gou weer. Coweys Corner Management

Arina B
Kort verblyf
5.0
Apr 2017

Baie dankie vir 'n verfrissende, veilige en verwelkomende kuiertjie by Cowey's Corner. Dit was heerlik en ek sal julle beslis aanbeveel. Het tuis gevoel vanaf ons aankoms. Ontbyt is keurig en smaakvol voorberei. Rustige atmosfeer en veilige omgewing dra by tot 'n heerlike ontspannende, lekker slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Cowey's Corner
Baie dankie vir die "awesome " resensie. Dit is altyd aangenaam om van ons gaste te hoor, en dat hul hul verblyf geniet het. Hoop om jul weer te sien.

Benedicta N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2017

Awesome service. Would be coming back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Cowey's Corner
Many thanks for your great review, we strife to make our guests comfortable and happy. Hope we will see you again soon

Busi P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2017

I enjoyed my stay. the place is lovely. Wouldn't mind going there again, friendly stuff, very clean, rooms are very nice and organization. Enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
Cowey's Corner
Dear Busi, Many thanks for taking the time to submit a review. We are pleased when our guests enjoyed their stay. Hope we will see you again soon. Kind regards, Joan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robartsstraat 42, Morningside, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZTdkZWQ1LTdhYmEtNGIwZi1iZTUyLWIwYzY5MDM0NTY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 42 Robarts Road Morningside, Berea 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -29.842038888889 31.008675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang