Cowrie Cove 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tanya P - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect view, veilig en rustig! Sal weer gaan, kort net 'n lekker braai.
Gerrit V - Apr 2024
Algehele gradering
Mooiste mooi uitsig!
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Liewe Gerrit en familie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Baie dankie. Ons sien uit dat julle weer kom kuier.
Wimpie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Wimpie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Dankie dat julle sulke aangename mense is.
Jacolien S - Jan 2024
Algehele gradering
Een van die lekkerste weke van ons lewe.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
So dankie. Dankbaar dat julle lekker gekuier het. Dankie dat julle sulke aangename gaste was. Kom kuier gerus weer.
Lené K - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie uitsig ek naby winkels.
Marié V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Pragtige, netjiese woonstel en tuin.
Lees meerCowrie Cove 3 se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier. Ongelukkig, was ons nie bewus dat slotte op die hek, wat direk op die strand uitgaan, vervang was nie. Jy moes my net laat weet het om 'n reëling te tref. Jammer oor die ongerief. Seenwense.
Hanerike K - Feb 2024
Algehele gradering
Die verblyf is heerlik.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Baie dankie dat julle sulke aangename gaste was. Dit was 'n plesier om julle te hê. Seenwense
Celine D - Okt 2023
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike woonstel met alles wat jy nodig het en meer. Het dit vreeslik geniet.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Celine, julle was wonderlike gaste. Was n voorreg om jul te huisves. Julle is altyd welkom om te kom kuier. Seenwense. Tot weersiens.
Johan R - Apr 2023
Algehele gradering
Vantasties lekker!
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Liewe Johan, julle was wonderlike gaste. Jul is altyd welkom. Sterkte met al julle planne. Seenwense.
Marinda D - Jan 2023
Algehele gradering
Stukkie hemel.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Liewe Marinda en familie, dit was 'n absolute voorreg om jul te kon he. Julle was wonderlike gaste. Dankie vir al die mooi fotos. Jul is meer as welkom om weer te kom kuier. Seenwense.
Gappie C - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Gabriel, you were great guests. Thank you so very much.
Nicolene D - Apr 2023
Algehele gradering
The ocean view over the balcony at Cowrie Cove was beautiful with a spacious balcony to just relax and watch the sun come up and big ships from a distance.
Lees meerCowrie Cove 3 se terugvoer
Nicolene, thank you for being great guests. Thank you for your kindness. Blessings.
Jan T - Aug 2022
Algehele gradering
Dis 'n plek waar mens lekker kan rus.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Liewe Jan. Vreeslik dankie vir julle. Jul was wonderlike gaste. Wraggies nie eens geweet ons het gaste nie. Mag goedheid en guns jul agtervolg. Baie baie dankie.
Marezelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Cowrie Cove 3 is die perfekte plek om vakansie te hou. Dit is 'n veilige omgewing. Daar is 'n nagwag snags. Die winkelsentrum is loopafstand. Ons was onmiddellik gehelp as ons enige vrae gehad het. Die plek was skoon en netjies. Julle gaan my beslis weer sien!
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Dankie liewe Marezelle en familie. Dankie dat julle sulke skitterende gaste was. Dit was ons voorreg om jul daar te he. Julle is altyd welkom. Mag goedheid en guns jul agtervolg.
Carol H - Jan 2022
Algehele gradering
A long weekend to relax. And that, we did.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Beautiful guests. Thank you.
Minette S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Liewe Minette, dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Dit was 'n absolute plesier om jul as gaste te hê. Die omgee vir ons plek en goeie kommunikasie. Mag God jou en jou familie ryklik seën.
Charlotte S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige en gemaklike kuier.
Cowrie Cove 3 se terugvoer
Oulike gaste.
Goeie kommunikasie.
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Seënwense.
Conradt S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsigte, gerieflik en waarde vir geld.
Lees meerCowrie Cove 3 se terugvoer
Conrad, vreeslik dankie. Julle was wonderlike gaste. n Voorreg om jul gehad het.
Mag goedheid en guns jul agtervolg.
Vriendelike groete
Charles en Tersia
Yolanda C - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustig net ver van alles af.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang