Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Cove 3

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cowrie Cove 3 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n kompleks en spog met mooi see-uitsigte vanaf die balkon en die leefarea.

Die woonstel het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklik banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Die eenheid lei na 'n balkon wat 'n mooi see-uitsig het. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe met maklike toegang tot die strand. Cowrie Cove is naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Tanya P
Gesin met tieners
5.0
Perfect view, veilig en rustig! Sal weer gaan, kort net 'n lekker braai. Verblyf was perfect! Veilig en mooiste views. Strand en dorp is skoon. Sal aa...
Sien meer
Sep 2024
Gerrit V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste mooi uitsig! Ons het baie lekker gebly tydens ons buite seisoen opsie by Cowrie Cove 3. Dit was netjies, ruim en het die mooiste uitsig oor di...
Sien meer
Apr 2024
Wimpie F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly. Heerlike en skoon en baie gasvry en behulpsaam.
Mrt 2024
Celine D
5.0
Dis 'n wonderlike woonstel met alles wat jy nodig het en meer. Het dit vreeslik geniet. Die mooi see-uitsig is wonderlik, met 'n baie mooi en gemaklik...
Sien meer
Okt 2023
Johan R
Gesin met klein kinders
5.0
Vantasties lekker! Die uitsig oor die see met die sonsopkoms is fantasties en gerieflik om duer 'n hekkie te stap en op die strand te wees.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cowrie Cove 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba925e697935e55c17fb47ef04dd5c1ada8f154bf6b61e6ebc2ba9cf67cead480627ec8416333c9a669b6e2afbd66b56704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 677 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.580277864759 30.572863937382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang