Cowrie Cove 5
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ramon K - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties! Mooi en netjies!
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te sien
Letitia O - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome!
Fouche L - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend heerlik!
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ja, die eenheid is baie gerieflik en naby restaurante en winkels. Ek is bly julle kon lekker ontspan saam met die hondjies en hoop om julle binne kort terug te sien.
Zilderie S - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging voor op Granny's Beach.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Zilderie. Ons is bly dat jy die eenheid geniet het.
Wouter V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike groot balkon (stoep) en lekker naby aan die strand.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Daai stoep is 'n gunsteling, veral as die golwe groot is en die strand onplesierig is. Ons sien uit na jou volgende verblyf.
Saajida H - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect holiday.
Riana B - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike gesinsvakansie.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Die eenheid is baie sentraal gelee, naby winkels, restaurante en die strand.
Christel M - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Sacha P - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Good day Sacha,
Thank you for the excellent review, we are proud of our unit and look forward to your next stay with us.
Liezel N - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige stoep, lekker Weber-braai en naby die strand.
Tanielle J - Jan 2022
Algehele gradering
The view of the ocean was magical and captivating.
Riana M - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik, amper op die strand, vakansie met pragtige uitsigte!
Lees meerCowrie Cove 5 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige getuigskrif.
Ons is so trots op ons eenheid.
Devan G - Aug 2022
Algehele gradering
Great views, easy beach access.
Lees meerCowrie Cove 5 se terugvoer
Thank you for the review. We were happy to accommodate you and your fur baby, looking forward to seeing you soon.
Ian D - Mrt 2022
Algehele gradering
Daar is baie beter plekke beskikbaar as hierdie eenheid.
Lees meerSimone J - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxing, beautiful view.
Maryna E - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome!
Irene F - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Sien uit dat u weer by ons bespreek
Groete
Karen
Quentin H - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent location - beautiful place.
Elmarie S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker, heerlike stoep
Lynie N - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful balcony and great location.
Heinrich B - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, goeie ligging en 'n baie mooi, groot eenheid.
Candice C - Mrt 2020
Algehele gradering
Agents Karen was a pleasure to deal with. Private, and view was fantastic. Location is superb.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Good afternoon Candice,
Thank you for the lovely review, we look forward to you booking with us again.
Stay safe and take care.
Kind Regards,
Karen von Wielligh
Melinda B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier op stoep en strand.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Good day Melinda,
Thank you for your feedback.
The beach gate issues have all been sorted out now.
The owner has been informed of your comment on the mattress/bed in the main bedroom, even though quite a new mattress, and will look into this.
Kind Regards
Herman A - Okt 2020
Algehele gradering
Eenheid is mooi, maar kort onderhoud. Geen toegangbeheer vanaf strand. Kar moet buite staan. Die onderdakparkering kan net 'n trailer huisves.
Kirk R - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent location. Spacious unit, well furnished. What a pleasure!
Lees meerRina L - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Goeiemiddag Rina,
Baie dankie vir die terugvoering, ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Ek sal die eienaar laat weet van u aanbeveling rakende die kussings.
Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito
Lynette D - Sep 2018
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar gaan bly, dit was regtig 'n awesome ervaring.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Goeiemore Lynette,
Baie dankie vir u mooi resensie, ek het u aanbeveling oor die hoofslaapkamer bed aan die eienaar oorgedra. Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete,
Karen
Stefani S - Jul 2018
Algehele gradering
Alles was perfek - 'n groot plesier om hier tuis te gaan!
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Goeienaand Stefani,
Baie dankie vir die mooi resensie
Groete,
Karen @ Chas Everitt
Leandre D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Goeiemiddag Leandre, baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Groete, Karen von Wielligh.
Ine D - Des 2018
Algehele gradering
Ideaal naby strande geleë, pragtige uitsig, gerieflik & netjies.
Linda V - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Fantastiese uitsig! Fantastiese ligging!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Good morning Linda
Thank you for the lovely review
We look forward to hearing from you again
Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito
Hantie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik gemaklik en skoon.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Goeie dag Hantie,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word waardeer.
Groete,
Karen @ Chas Everitt
Hanno E - Sep 2017
Algehele gradering
Ruim, netjies is baie naby alles geleë.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Good day Hanno
Thank you for the review
We look forward to hearing from you again
Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito
Wimpie S - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker, maar met 'n paar onsmaaklikhede.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Goeiemiddag Wimpie
Dankie vir u terugvoering.
Ons het intussen die asblik kas laat regmaak, maar is 'n bietjie laat ingelig hieroor. Ek vra om verskoning daarvoor.
Groete Karen by Chas Everitt Ballito
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Christina R - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Cowrie Cove 5 se terugvoer
Goeiedag Christina
Baie dankie vir die mooi resensie
Groete Karen
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 86, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang