Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Cove 5

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Ramon K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasties! Mooi en netjies! Die plek is perfek vir 'n familie vakansie. Dit is skoon, op die strand en lekker ruim! Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cowrie Cove 5
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te sien

Letitia O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absolutely awesome! The view was awesome, and the cleaner was awesome, I would recommend this place to everyone and we will go there again, thank you, guys!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fouche L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Uitstekend heerlik! Heerlik gebly - alles was in plek en pragtig! Baie mooi en gerieflike (groot) woonstel met alle geriewe wat nodig is. Baie sentraal geleë en goed uitgelê. Die 2 x klein honde het dit net so geniet en was 'n bonus dat hulle mag saamgaan. Sal enige tyd en dag weer by die akkommodasie bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cowrie Cove 5
Baie dankie vir die terugvoering. Ja, die eenheid is baie gerieflik en naby restaurante en winkels. Ek is bly julle kon lekker ontspan saam met die hondjies en hoop om julle binne kort terug te sien.

Zilderie S
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Perfekte ligging voor op Granny's Beach. Dit was 'n baie lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cowrie Cove 5
Baie dankie vir die terugvoering, Zilderie. Ons is bly dat jy die eenheid geniet het.

Wouter V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Heerlike groot balkon (stoep) en lekker naby aan die strand. Baie lekker skoon woonstel met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Cowrie Cove 5
Baie dankie vir die terugvoer. Daai stoep is 'n gunsteling, veral as die golwe groot is en die strand onplesierig is. Ons sien uit na jou volgende verblyf.

Saajida H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2023

Perfect holiday. The place is beautifully set up with a perfect location for the beach. We enjoyed our stay and will definitely return for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Lieflike gesinsvakansie. 'n Wonderlike wegbreek saam met familie. Cowrie Cove is stapafstand van alles wat mens sou wou doen by die see. Die plekkie het ons verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cowrie Cove 5
Baie dankie vir die goeie resensie. Die eenheid is baie sentraal gelee, naby winkels, restaurante en die strand.

Christel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Fantasties! 100 maal sal ek Cowrie Cove 5 aanbeveel. Skoon en netjies, veilig en die mooiste uitsig. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sacha P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Absolutely fantastic! The place was better than expected, we were absolutely thrilled and had a wonderful time. Would absolutely recommend to everyone, especially those with fury friends! Will definitely be returning!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Cowrie Cove 5
Good day Sacha, Thank you for the excellent review, we are proud of our unit and look forward to your next stay with us.

Liezel N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Pragtige stoep, lekker Weber-braai en naby die strand. Pragtige stoep, lekker Weber-braai en naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 046
R2 046 R1 739
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 046
R2 046 R1 739
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 86, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab8fa2a297788dfe74ab844f78243d37e3daa7afcbc6c3fff22dcea933ad5c50802d4bdb9d7a43336f2c27d2ca79c2cbbec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 046 nouVanaf R1 739 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 86 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.536438393334 31.221820861101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang