Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mari-alet V
1 nag
5.0
Mei 2024

Sal definitief aanbeveel. Ek sal definitief vir die verblyf aanbeveel. Dit was ideaal vir my naby die lughawe, binne 5 minute se ry. Die plek was silwerskoon en baie netjies. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastiese lodge met 'n perfekte ligging! Ons het heerlik gebly by Cowrie Lodge. Ons is baie vriendelik ontvang en behoorlik op die hande gedra. Daar was alles wat ons nodig gehad het en die ligging was vir ons perfek naby die lughawe. Nogmaals dankie vir 'n baie aangename oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Asemrowende uitkyk op die see vanaf ons eenheid. Die eenheid was wonderlik en ons het vir seker lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia S
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2023

Beautiful place, value for money, very clean and super host. We had a great time. The place was beautiful, clean, very friendly and kind host, it's in a secure and quiet area, and the beds were very comfortable. There is no load shedding. There are springboks walking around the area. We are definitely coming back, it's a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Beverley
Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate
Thank you so much Patricia, it was a pleasure hosting you and your family. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-singel 150, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b58065c0ca25267482be4b93eabf164965ad6dc155e09cb57e5b0fd0f7ffe42d7e56ed6f11be753ea33ce5a773568e122d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 150 Cowrie Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.070207348977 27.830366056058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang