Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CoZee Guesthouse

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2024 tot 8 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 24, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R2 500 R1 750 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

CoZee Guesthouse is in die hartjie van Eldoraigne, 'n rustige woonbuurt in Centurion, geleë en bied heerlike selfsorgverblyf wat perfek is vir gesinne en vriende. Dit is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede en bied die ideale basis vir 'n gerieflike en aangename verblyf.

Die gastehuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n sagte koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Hierdie gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en 'n oondjie, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur. 'n Privaat studeerkamer met onbeperkte, gratis WiFi en 'n projektor is ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n sonverhitte swembad met 'n glybaan wat af lei na 'n boombedekte boma-area met 'n onthaalruimte. Die eiendom beskik ook oor 'n volledige gimnasium, jacuzzi en kroegarea, wat vooraf bespreek moet word. Die hele eenheid het sy eie privaat toegang met oorgenoeg veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • George-weg 24, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink CoZee Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 24, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78b854fefc471371ecc998438cff83ed62d84c026d4c051285f40fd51fc2a53a7ff6ac59a3f44a566bcc7ec5cdf00d890a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 24 George Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8409627 28.148855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang