Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 108

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Annelen K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Lieflike skoon woonstel. Die ligging was ideaal en net waarvan ons van hou vir 'n seevakansie. Baie netjies en goed toegerus. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Baie gerieflike bly plek en geriewe baie goed. Die lugversorging is 'n moet! RReg by die restaurante en die see. Loop oor die straat en gaan swem. Die swemarea is baie veilig vir kinders en die strand is pragtig skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta L
Lang verblyf
5.0
Des 2019

Pragtige see-uitsig met goeie diens en uitstekende sekuriteit vir 'n ontspanne en aangename vakansie. Die woonstel het 'n besondere mooi see-uitsig. Woonstel is netjies en skoon met die nodige geriewe. Uitstekende sekuriteit wat jou gemoedsrus gee. Loopafstand van strand. Aangename swemarea met gerieflike braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2019

Baie rustig en mooi see-uitsig. Ons wag net nog steeds dat ons deposito aan ons terugbetaal word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Cozumel 108
Dankie vir jou kommentaar. Die deposito is twee dae gelede gedoen, verifeer asseblief met jou bank.

Debbie H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2019

Tevrede. Met ons aankoms was die woonstel se vloere, veral op die stoep, nie skoon nie. Die apies is 'n groot probleem. Ons moes in die hitte met toe vensters slaap om te verhoed dat hulle inkom, wat hul wel gedoen het die eerste oggend. Verder het ons die verblyf geniet en baie veilig gevoel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e0f9b65a39f7b7328781b492ed6803f5bc1556de81399a2da7b6f42c573e7d70ab74492adb454ce56a2527c2d743c62dac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.664641554875 31.122250556945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang