Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 108

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Cozumel 108
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annelen K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelen K

Lieflike skoon woonstel.

Die ligging was ideaal en net waarvan ons van hou vir 'n seevakansie. Baie netjies en goed toegerus. Ons kom beslis weer.

Johan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie gerieflike bly plek en geriewe baie goed. Die lugversorging is 'n moet!

RReg by die restaurante en die see. Loop oor die straat en gaan swem. Die swemarea is baie veilig vir kinders en die strand is pragtig skoon.

Esta L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta L

Pragtige see-uitsig met goeie diens en uitstekende sekuriteit vir 'n ontspanne en aangename vakansie.

Die woonstel het 'n besondere mooi see-uitsig. Woonstel is netjies en skoon met die nodige geriewe. Uitstekende sekuriteit wat jou gemoedsrus gee. Loopafstand van strand. Aangename swemarea met gerieflike braaiplek.

Wessel B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel B

Baie rustig en mooi see-uitsig.

Ons wag net nog steeds dat ons deposito aan ons terugbetaal word.

Cozumel 108 se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar. Die deposito is twee dae gelede gedoen, verifeer asseblief met jou bank.

Cozumel 108
Debbie H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie H

Tevrede.

Met ons aankoms was die woonstel se vloere, veral op die stoep, nie skoon nie. Die apies is 'n groot probleem. Ons moes in die hitte met toe vensters slaap om te verhoed dat hulle inkom, wat hul wel gedoen het die eerste oggend. Verder het ons die verblyf geniet en baie veilig gevoel.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e0f9b65a39f7b7328781b492ed6803f5bc1556de81399a2da7b6f42c573e7d70ab74492adb454ce56a2527c2d743c62dac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.664641554875 31.122250556945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang