Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 113

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Cozumel 113
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Kobus P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Baie veilig en rustige vakansieplek.

Baie gehou van veilige parkering. Netjiese verblyf.

Marthie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marthie P

Teleurstellend.

2 dae sonder krag. Yskas ontvries. Ek moet self skoonmaak met my strandhanddoeke. Ek moet ekstra finansies uithaal om ontdooide vleis ens. te vervang. Geen terugvoering of terugvoering word verskaf nie. Ek voel dat verhuringsagent darem die moeite kon doen om net terugvoering aangaande krag te gee.

Cozumel 113 se terugvoer

Ons is baie jammer oor die krag onderbreking gedurende u besoek maar dit was buite ons beheer. Ons het 'n e-pos gestuur aan al ons gaste om te vergoed vir die ongerief gedurende die betrokke tydperk. Ons is baie jammer dat u dit nie ontvang het nie maar ons stuur dit nou aan u.

Cozumel 113
Bilal M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilal M

What a break during COVID. Perfect recharge and unwind.

I booked at Cosumel for a week and was having a great time, I extended my break. The accommodation was perfect and the unit was superb. I felt like home away from home and had everything I needed for my family. Five steps and your swimming.

Jolet S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolet S

Dit was baie lekker, dankie!

Die uitsig is pragtig, jy kan loop na die strand. Jy kan ontspan in jou privaatheid, maar ook deel voel van die vakansiegees daarbuite.

Evette L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evette L

Pragtig uitsig, great ligging, vriendelike mense.

Ons het heerlik gebly en die uitsig is fantasties.

Wanzel M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wanzel M

Very poor accommodation facilities and no linen, no aircon and the TV in the bedroom doesn't work.

Very disappointed in the service.

Una J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una J

Wonderlik.

Sal beslis weer gaan.

Cozumel 113 se terugvoer

Sien uit na julle volgende kuier.

Cozumel 113
Prop K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prop K

Good place to stay if a few things get upgraded.

Chairs on veranda are old and worn out by the sun. Veranda floor tiles are very slippery due to humidity - suggest tiles to be replaced with non skid tiles. Lifts out of order since 16/10/2019. Body Corporate did nothing to fix it before the weekend. Had to use the stairs. Walk with a walking stick. Front door closed the entire weekend. Only entrance and exits were through the parking garages. Although we were requested to bring towels, there are no kitchen cloths etc. TV wasn't working, so we couldn't watch the rugby. Dining room set's chairs need attention.

Cozumel 113 se terugvoer

Good day Prop,

There is an access door to the south of the building that has a 24 hour security guard. We take note of the tiles as this is the first complaint we have received in this regard. We do provide guests with an after-hours number and if we had been informed about the TV not working we would have had it attended to right away. We do apologise for the lift not working.

Cozumel 113
Rina P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Wonderlike uitsig en reg by die swemplek.

Die mense van Umlodti Letting is professioneel en wonderlik tegemoetkomend. Dit was groot plesier om met hulle te deel en ek sal verseker weer gaan na Cozumel. Dit is presies die plek waar ek wou wees en dit was baie rustig en als is daar wat mens benodig.

Simone K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone K

Skoon, netjies, voldoen aan my behoeftes en pragtige uitsig.

Fantasties lekker gebly. Pragtige uitsig en net lekker gemaklik vir 'n gesin met klein kinders.

Ben E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben E

Tekort van kombuisware en apies 'n bron van irritasie.

Ligging en woonstel 100% maar definitief nie genoeg kombuisware nie. Borde getjip. Kan baie verbeter. Kon glad nie deure of vensters ooplos nie of die ape het goed in die woonstel gegryp. Woonstelbewoners voer die ape. Juis daaroor sal ek nie iemand aanbeveel om daar vakansie te gaan hou nie.

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALyZxREDGBsF7G9c3g6Wgs2PzM0W7s2wI62cXorta8G9Xqx9d5C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664644932643 31.122226173138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang