Cozumel 113
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 227
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie veilig en rustige vakansieplek.
Marthie P - Jan 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Cozumel 113 se terugvoer
Ons is baie jammer oor die krag onderbreking gedurende u besoek maar dit was buite ons beheer. Ons het 'n e-pos gestuur aan al ons gaste om te vergoed vir die ongerief gedurende die betrokke tydperk. Ons is baie jammer dat u dit nie ontvang het nie maar ons stuur dit nou aan u.
Bilal M - Mei 2021
Algehele gradering
What a break during COVID. Perfect recharge and unwind.
Jolet S - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, dankie!
Evette L - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig uitsig, great ligging, vriendelike mense.
Wanzel M - Nov 2021
Algehele gradering
Very poor accommodation facilities and no linen, no aircon and the TV in the bedroom doesn't work.
Una J - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Cozumel 113 se terugvoer
Sien uit na julle volgende kuier.
Prop K - Okt 2019
Algehele gradering
Good place to stay if a few things get upgraded.
Lees meerCozumel 113 se terugvoer
Good day Prop,
There is an access door to the south of the building that has a 24 hour security guard. We take note of the tiles as this is the first complaint we have received in this regard. We do provide guests with an after-hours number and if we had been informed about the TV not working we would have had it attended to right away. We do apologise for the lift not working.
Rina P - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en reg by die swemplek.
Simone K - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, voldoen aan my behoeftes en pragtige uitsig.
Ben E - Jul 2016
Algehele gradering
Tekort van kombuisware en apies 'n bron van irritasie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang