Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 113

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Kobus P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Baie veilig en rustige vakansieplek. Baie gehou van veilige parkering. Netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2022

Teleurstellend. 2 dae sonder krag. Yskas ontvries. Ek moet self skoonmaak met my strandhanddoeke. Ek moet ekstra finansies uithaal om ontdooide vleis ens. te vervang. Geen terugvoering of terugvoering word verskaf nie. Ek voel dat verhuringsagent darem die moeite kon doen om net terugvoering aangaande krag te gee.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Corrie
Cozumel 113
Ons is baie jammer oor die krag onderbreking gedurende u besoek maar dit was buite ons beheer. Ons het 'n e-pos gestuur aan al ons gaste om te vergoed vir die ongerief gedurende die betrokke tydperk. Ons is baie jammer dat u dit nie ontvang het nie maar ons stuur dit nou aan u.

Bilal M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

What a break during COVID. Perfect recharge and unwind. I booked at Cosumel for a week and was having a great time, I extended my break. The accommodation was perfect and the unit was superb. I felt like home away from home and had everything I needed for my family. Five steps and your swimming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolet S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Dit was baie lekker, dankie! Die uitsig is pragtig, jy kan loop na die strand. Jy kan ontspan in jou privaatheid, maar ook deel voel van die vakansiegees daarbuite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Evette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Pragtig uitsig, great ligging, vriendelike mense. Ons het heerlik gebly en die uitsig is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wanzel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2021

Very poor accommodation facilities and no linen, no aircon and the TV in the bedroom doesn't work. Very disappointed in the service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Una J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Wonderlik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Cozumel 113
Sien uit na julle volgende kuier.

Prop K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Good place to stay if a few things get upgraded. Chairs on veranda are old and worn out by the sun. Veranda floor tiles are very slippery due to humidity - suggest tiles to be replaced with non skid tiles. Lifts out of order since 16/10/2019. Body Corporate did nothing to fix it before the weekend. Had to use the stairs. Walk with a walking stick. Front door closed the entire weekend. Only entrance and exits were through the parking garages. Although we were requested to bring towels, there are no kitchen cloths etc. TV wasn't working, so we couldn't watch the rugby. Dining room set's chairs need attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Cozumel 113
Good day Prop, There is an access door to the south of the building that has a 24 hour security guard. We take note of the tiles as this is the first complaint we have received in this regard. We do provide guests with an after-hours number and if we had been informed about the TV not working we would have had it attended to right away. We do apologise for the lift not working.

Rina P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2017

Wonderlike uitsig en reg by die swemplek. Die mense van Umlodti Letting is professioneel en wonderlik tegemoetkomend. Dit was groot plesier om met hulle te deel en ek sal verseker weer gaan na Cozumel. Dit is presies die plek waar ek wou wees en dit was baie rustig en als is daar wat mens benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2016

Skoon, netjies, voldoen aan my behoeftes en pragtige uitsig. Fantasties lekker gebly. Pragtige uitsig en net lekker gemaklik vir 'n gesin met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALyZxREDGBsF7G9c3g6Wgs2PzM0W7s2wI62cXorta8G9Xqx9d5C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664644932643 31.122226173138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang