Cozumel 212
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 227
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Phillip S - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent stay, just what we expected.
Siyamthemba M - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful stay.
James P - Nov 2023
Algehele gradering
Just what we were looking for, monkeys are a constant worry trying to get inside.
Marie A - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, strand oorkant pad, sien see van balkon.
Celeste V - Okt 2020
Algehele gradering
WiFi werk nie, hysbak buite werking, geen daaglikse skoonmaakdiens, halwe rol toiletpapier.
Lees meerCozumel 212 se terugvoer
Ons vra verskoning vir enige ongerief gedurende u besoek maar was nie bewus van enige instandhouding wat by die kompleks sou plaasvind nie en het dus aangebied om u te skuif na ons verneem het van die gemors op die balkon. Die eenheid het ook nog nie Wi-Fi nie. Meeste van die sake wat u aanvoer oor die gebou is ook buite ons beheer aangesien dit beheer word deur die bestuur van die gebou. My bestuurder het so 2 dae terug 'n vergardering met die bestuur van die kompleks gehad en daar is planne vir die verbetering van die gebou. Dankie vir u terugvoer en ons neem kennis van die sake genoem oor die binnekant van die eenheid, ongelukkig bestuur ons net die eenhede namens eienaars en sal dus u terugvoer aan hulle deurgee vir hulle oorweging. Ons bied u dan ook afslag vir enig bespreking wat u sou wou doen in die toekoms mits dit buite seisone val.
Minette Ross R - Okt 2020
Algehele gradering
Nice flat with very good location. The place is equipped with the owners old, broken, blunt and odd pieces from home. Curtains and lampshades are filthy. No dishcloth, hot water or plug for zink in kitchen. Just a few items that I was really not happy with.
Ria K - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Linda H - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker uitrusvakansie sonder die gewoel van die stad.
Andre P - Jan 2018
Algehele gradering
Basiese verblyf met uitstekende ligging.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Cheryl B - Okt 2017
Algehele gradering
Place was amazing.
Sarie V - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was nou regtig lekker!
Gert V - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, ek sal weer kom.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach Road 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang