Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 212

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Phillip S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Excellent stay, just what we expected. Unit was well spaced out. Very neat and tidy. All utensils, blankets, etc. were provided. Furniture was well suited and accommodated. Will definitely return in May. Sea view was excellent, unit was well centralised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siyamthemba M
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Beautiful stay. It was really a nice stay, and everything I needed was around Mdloti. I didn't have to drive far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Just what we were looking for, monkeys are a constant worry trying to get inside. It was very pleasant with no problems, other than the load shedding menace. The garage is below ground and pitch black in the dark when the power is off. It's very difficult to get to the stairs without a torch or cell phone, and then the stairs because the lifts don't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Baie lekker, strand oorkant pad, sien see van balkon. Die kombuiskaste kort 'n opgradering, ruik muf en is opgeswel. Die hoofkamerkaste sukkel om toe te maak, lampies werk nie. Badkamers is baie netjies en res van woonstel is netjies en ons het baie lekker gebly DANKIE.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2020

WiFi werk nie, hysbak buite werking, geen daaglikse skoonmaakdiens, halwe rol toiletpapier. Geraas en bemors van plek deur instandhouding mense, kon balkon nie gebruik a.g.v. nie algemene toestand van gebou, lyk verwaarloos, slegs een in en uitgang vir voertuie per parkeerarea. Algemene indruk van ingangsportaal verwaarloos, beligting swak in woonstel, hoofkamer geen kopstuk, geen spieël of werksvlak in kamer vir dames. Eienaar van Cozumel kan gerus meer moeite met die dekor en bedlinne doen vir die tarief wat gevra word, woonstel lyk afgeskeep vir die tarief wat gevra word.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Corrie
Cozumel 212
Ons vra verskoning vir enige ongerief gedurende u besoek maar was nie bewus van enige instandhouding wat by die kompleks sou plaasvind nie en het dus aangebied om u te skuif na ons verneem het van die gemors op die balkon. Die eenheid het ook nog nie Wi-Fi nie. Meeste van die sake wat u aanvoer oor die gebou is ook buite ons beheer aangesien dit beheer word deur die bestuur van die gebou. My bestuurder het so 2 dae terug 'n vergardering met die bestuur van die kompleks gehad en daar is planne vir die verbetering van die gebou. Dankie vir u terugvoer en ons neem kennis van die sake genoem oor die binnekant van die eenheid, ongelukkig bestuur ons net die eenhede namens eienaars en sal dus u terugvoer aan hulle deurgee vir hulle oorweging. Ons bied u dan ook afslag vir enig bespreking wat u sou wou doen in die toekoms mits dit buite seisone val.

Minette Ross R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Okt 2020

Nice flat with very good location. The place is equipped with the owners old, broken, blunt and odd pieces from home. Curtains and lampshades are filthy. No dishcloth, hot water or plug for zink in kitchen. Just a few items that I was really not happy with. I really feel that both owners and agent were at fault. Ghent never checked if we booked in at all. We arrived on a Saturday and had to collect keys from garage. They didn't check that the details in flat were there eg. plug for zink, hot water working, dish cloth, black bag for rubbish etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ria K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Wonderlik. Heerlike woonstelletjie oorkant die swemstrand. Sal beslis beslis binnekort teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2019

Lekker uitrusvakansie sonder die gewoel van die stad. Umdloti is 'n heerlike vakansiebestemming, naby aan alles. Die lughawe, winkelsentrums en besienswaardighede. Die strand is veilig vir oud en jonk. Cozumel is ideaal geleë, reg oorkant die strand waar daar geswem kan word. Veilige looppaadjies vir almal wat langs die strand wil gaan stap, sonder om jou voete vol sand te laat word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2018

Basiese verblyf met uitstekende ligging. Ek en my twee kinders het 'n lang naweek hier spandeer. Die woonstel het al die basiese dinge wat benodig is, en is uitstekend geleë reg voor die swemstrand. Daar is egter geen ekstras nie, en die plekkie se ligte was almal op 'n manier gekoppel wat gesorg het dat ligte aan en af geskakel is in die hele woonstel sodra een afstandbeheerder gebruik is. Ek sal dit egter aanbeveel vir kort kuiers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.2
Okt 2018

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach Road 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e2b0555eccb35ee80cf056a5fe29a077b7ac1e2f312c2bbdf2006eb60fd08829e6f90276d63ecf4d2a3aafbb8cbe6c5516?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664649592716 31.122263724228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang