Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 317

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Cozumel 317
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Kevin M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M

Lieflik.

Was heerlik om in Cozumel 317 te bly.

Cozumel 317 se terugvoer

Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer in Umdloti te verwelkom.

Cozumel 317
Johanna Esther N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Esther N

Lieflike blyplek reg by die see.

Veilig, netjies en stil. Ons was daar in Junie, buite seisoen.

Francois D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Dit was 'n plesier om by Cozumel oor te bly.

Dankie vir die goeie en professionele diens en netheid van die eenheid. Ons was baie tevrede en sal beslis weer by Cozumel wil bly in die toekoms.

Johan N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan N

Lekker op die see.

Lekker uitsig op die see. Woonstel is netjies met al die geriewe wat nodig is.

Madelene V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelene V

Gerieflik. Netjies en skoon eenheid. Ligging uitstekend.

Was moontlik bietjie duur in vergelyking met ons gewone vakansiebestemming in Shelley Beach wat baie groter eenheid is met 2 vol badkamers met dieselfde uitsig en afstand vanaf die strand en veral omdat dit reeds buite seisoen was. Die straat is baie baie besig met besoekers van buite af wat bietjie rumoerig is met tye en reg voor jou deur swemklere aantrek, veral mans. Publiek gebruik struike voor Cozumel vir ablusie en handeldryf. Ongeag dít was dit die ideale eenheid wat gerief, ligging, sekuriteit en uitsig betref. Dankie.

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b559a3ff3d544d4d8564ca05f7151d83713b5605ca5e81727fa0f957ede6c21faf86a8cf9154aa2a3002dbab0032def7d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664648944977 31.122244769836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang