Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 317

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Kevin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lieflik. Was heerlik om in Cozumel 317 te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Cozumel 317
Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer in Umdloti te verwelkom.

Johanna Esther N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2018

Lieflike blyplek reg by die see. Veilig, netjies en stil. Ons was daar in Junie, buite seisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2017

Dit was 'n plesier om by Cozumel oor te bly. Dankie vir die goeie en professionele diens en netheid van die eenheid. Ons was baie tevrede en sal beslis weer by Cozumel wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2017

Lekker op die see. Lekker uitsig op die see. Woonstel is netjies met al die geriewe wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Madelene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2016

Gerieflik. Netjies en skoon eenheid. Ligging uitstekend. Was moontlik bietjie duur in vergelyking met ons gewone vakansiebestemming in Shelley Beach wat baie groter eenheid is met 2 vol badkamers met dieselfde uitsig en afstand vanaf die strand en veral omdat dit reeds buite seisoen was. Die straat is baie baie besig met besoekers van buite af wat bietjie rumoerig is met tye en reg voor jou deur swemklere aantrek, veral mans. Publiek gebruik struike voor Cozumel vir ablusie en handeldryf. Ongeag dít was dit die ideale eenheid wat gerief, ligging, sekuriteit en uitsig betref. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2016

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b559a3ff3d544d4d8564ca05f7151d83713b5605ca5e81727fa0f957ede6c21faf86a8cf9154aa2a3002dbab0032def7d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664648944977 31.122244769836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang