Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 411

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Terrie S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Voel tuis sommer dadelik. Dit was so lekker en die see-uitsig geniet. Die lugversorging is fantasties en maak woonstel gerieflik. Was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Cozumel is netjies en die ligging is perfek. Cozumel is sekerlik op die beste ligging in Umdloti. Die woonstel is baie toeganklik en baie netjies. Die uitsig is perfek. Daar was egter twee bedlampies wat se gloeilampe geblaas was en die afstandbeheerders se batterye was pap, so dit sal goed wees as sulke goedjies nagegaan kan word voor jy arriveer. Maar dit is minimale klagtes. Andersins is dit 'n lekker plekkie om vakansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Cozumel 411
Ek is bly om te hoor dat julle, julle verblyf geniet het. Danie vir die terugvoer en ons sal beslis aandag daaraan gee.

Ashwin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2021

Beautiful location. Views of the ocean and closeness to the beach is phenomenal. Cons: The apartment needs a bit of upkeep and needs a thorough cleaning. The kitchen backsplash was full of old oil. Some furniture and appliances were different as from the advertised pictures (much older and run down, the dishwasher as well as dining set). The windows of the main bedroom hasn't been cleaned in ages. There is only one toilet. The laundry room looked dodgy, machines also looked very old. Pros: Within walking distance to a few bars and restaurants. Friendly and helpful guards. Overall, the stay was awesome after we cleaned the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Cozumel 411
I am glad to hear that you enjoyed your stay. Thank you for your feedback with regard to the unit, it is appreciated and our apologies for the condition of the unit not being up to our normal standard. We have addressed the various issues with housekeeping and the cleaner. We will also forward your feedback to the owner for review with regard to appliances and furniture. The laundry room is managed by the complex and we will forward your comments to the building manager.

Marius V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Het lekker en gerieflik gebly, dankie! Cozumel 411 is gerieflik geleë reg langs die hoofstrand in Umdloti met 'n lieflike uitkyk oor die see. Ook goeie restaurante is gerieflik geleë reg langsaan Cozumel 411. Ons het heel veilig gevoel aangesien daar 24 uur wagte is en alle ingange beperk is vir veiligheid van inwoners. Veilige parkering onderdak ook naby hysbak en trappe. Meubels en toerusting is bietjie verouderd en kort opgradering asb. Daar is DStv, maar beperk met net 'n paar kanale, sou graag meer kanale wou geniet het. Ongelukkig is dit bietjie raserig voor 411 oor naweke aangesien strandgangers reg voor 411 tot laat in die nag straatpartytjie hou. Daar is ook nie 'n kluis om juwele etc. in toe te sluit nie. Sou ook graag braaigeriewe wou geniet het op die stoep.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wynand S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Cozumel 411 is 'n moet! Fantastiese ligging, modern, asemrowende uitsig, veilig, skoon en goed versorgde woonstel! Ons het baie baie lekker gebly. Die woonstel self is modern, skoon en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig is fenomenaal! Die belangrikste natuurlik vir ons, 2 minute en ons was op die strand. Daar is uitstekende 24 uur-sekuriteit met 2 wagte, by beide ingange. Die ingange was heeltyd toe en gesluit. Ons het ons gate uit geniet, baie dankie, ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2019

Gerieflik met die mooiste uitsig. Heerlik ruim en netjies met veilige parkering en regoor die swemstrand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee2af78d5aadd7cc7eb732ae6a55f4edcb124eb562ccfabeb29036fbab10321b9c1cb031a739901690bc8055f59411aec525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.66465826766 31.122234041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang