Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy @ Big5

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pieter Theron-straat 1, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Vanaf R480 R432 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy @ Big5 bied 'n gerieflike en netjiese eenheid in Blanco, George. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na selfsorgverblyf.

Dié oopplan-kamer het slaapplek vir 2 gaste en spog met 'n dubbelbed, 'n etenstafel en stoele, en oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Boonop is daar 'n klein kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is in die eenheid beskikbaar.

Parkeerplek is reg voor die eenheid beskikbaar. Die verblyf is naby winkels en 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Pieter Theron-straat 1, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 2)
Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pieter Theron-straat 1, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f3dd04c8a94875da0f54f7a295d4548dc405ffb590819b5832ef8b7dd3d721d3ed46e84f8265c0928ffb76c72aa72176d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R432 per nag (plek vir 2) 1 Pieter Theron Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.9463679 22.411327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang