Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy @ Caley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Cozy @ Caley
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Esme V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Ek was aangenaam verras, sal aanbeveel.

Ek het lekker gebly, dankie. Die eienaars laat egter 'n huisalarm afgaan elke oggend voor 06:00, wat vir 'n goeie 2 minute of meer skree. Sowel Saterdag aand 23:30, dit was steurend. Hulle gaan moet aandag gee daaraan.

Cozy @ Caley se terugvoer

Hi Esme, ons vra regtig onseverskoning. Dit is die bure se alarm. Ons het al mooi gevra, maar ons stryd duur voort.
Weereens jammer.

Cozy @ Caley
Albert V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Die verblyf is baie netjies met alles wat mens benodig.

Ons het baie gerieflik gebly by Cozy @ Caley wat goed geleë is.

Elizabeth T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

So skoon, gerieflik en pragtig!

Baie lekker gebly. Uitstekend!

Wim D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim D

Gerieflik en goed toegerus.

Aangename en gemaklike verblyf.

Willem D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Gerieflik en gemaklik.

Verblyf het aan al die vereistes voldoen.

Cozy @ Caley se terugvoer

Baie dankie, Willem.

Cozy @ Caley
Francois S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Ons bly altyd baie lekker by Cozy@Caley; een van die bestes.

Sien sterre.

Chanel N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel N

Oornag vir sport byeenkoms met 2 laerskool kinders.

Vir my wat vir 'n eerste keer as ma met 2 kinders alleen moes reis vir sport byeenkomste, het ons baie lekker gebly/oornag. Dit is so netjies, skoon, privaat, rustig en mens voel veilig daar. Dit is alles wat mens nodig het en ek wens eintlik ons het langer gebly. Sal definitief in die toekoms weer daar wil oornag en kan dit regtig vir ander aanbeveel.

Cozy @ Caley se terugvoer

Hi Chanel, so baie mooi woorde. Baie dankie. My vrou is pynlik wanneer dit by daai plek kom en sy sal sulke terugvoer opreg waardeer. Julle was wonderlike gaste en is welkom enige tyd...

Cozy @ Caley
Christiaan K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K

Excellent, private, clean and spacious. Very nice place close to everything.

Large, spacious for 1-bed flatlet and very neat. Even a study room. Will definitely stay again. Only negative is the flat is cold although AC and heater provided. No cleaning done on stay.

Pieter N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

Goeie sentrale ligging, skoon netjies and vriendelik.

Great stay, Paul is 'n goeie host. Ek is nie tevrede met hoe die webtuiste my bespreking hanteer het nie. Geen email, WhatsApp of message van hoe om daar te kom nie, van die huis kodes of enige detail wat ek benodig het om in die erf te kom nie. Dit is nie aanvaarbaar nie. Paul het vir my al die detail gestuur toe ek hom bel toe ek reeds daar was. Verwag beter wan die webtuiste.

Cozy @ Caley se terugvoer

Dankie vir die aangename resensie, Pieter. Dit word waardeer. Julle was aangename gaste, welkom terug enige dag.

Cozy @ Caley
Francois S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Het ons verwagting oortref.

Die woonstel is perfek en die tuin is baie netjies. Ons voel meer as tuis en die woonstel gee meer as wat ons verwag.

Cozy @ Caley se terugvoer

Baie dankie Francois. Dis so lekker om sulke terugvoer te kry. Jy maak ons dag.

Cozy @ Caley
David G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Outstanding establishment.

Well designed and has all the requirements for the individual traveller.

Jp E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Absoluut wonderlik.

Absoluut wonderlik, mooiste plek. Skoon nuut, waarde vir geld.

Marina S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Pragtige plek en super skoon!

Ons het baie baie lekker gebly. Lieflike bed, spierwit beddegoed. Alles het gewerk en was net onverbeterlik. Baie dankie.

Sharon B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Exceptionally clean, neat, and value for money.

I will definitely stay there again. It's a pity it only had one double bed. There is a study where they can perhaps put another bed for a family to stay over. The art displayed on the walls made us feel so at home. Everything was exceptional. Thank you so much.

Alison D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D

Great accommodation.

Very spacious and comfortable, it has everything you will need. I will stay here again!

Christo V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Gerieflike, ruim en moderne eenheid in goeie omgewing.

Aandag aan detail en smaakvol gemeubileer en goed toegerus. Eerste eenheid waar die kombuishorlosie werk! Baie privaat met vrolike tuintjie en sitplek buite Ons het dit waardeer om onder 'n afdak agter 'n veiligheidshek te kon parkeer. Eienaar is baie hulpvaardig!

Ryno B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

Baie netjies, verblyf selfs mooier as foto's.

Eenheid baie netjies, skoon en mooi modern toegerus. Sal vir seker kan aanbeveel.

Minnie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie C

Baie netjiese en rustige verblyf. Goed toegerus!

Die verblyf was ruimer en meer verrassend as die foto's!

Francois S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Bo-gemiddelde woonstel m.b.t. afwerking, meublement, toerusting en netheid.

Sien sterre.

Loretta D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta D

Safe, tranquil environment. It's neat, tidy and very cosy.

The customer service was the best.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caley-straat 308, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b4c52af642921b299981a0f3df47c715b728e7af438697027e6fb8a05199e406037e94bd3f95ceb9e3b0062b118591bf99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 308 Caley Street Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.859419556594 28.155484357997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang