Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy @ Caley

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Esme V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek was aangenaam verras, sal aanbeveel. Ek het lekker gebly, dankie. Die eienaars laat egter 'n huisalarm afgaan elke oggend voor 06:00, wat vir 'n goeie 2 minute of meer skree. Sowel Saterdag aand 23:30, dit was steurend. Hulle gaan moet aandag gee daaraan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Cozy @ Caley
Hi Esme, ons vra regtig onseverskoning. Dit is die bure se alarm. Ons het al mooi gevra, maar ons stryd duur voort. Weereens jammer.

Albert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die verblyf is baie netjies met alles wat mens benodig. Ons het baie gerieflik gebly by Cozy @ Caley wat goed geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

So skoon, gerieflik en pragtig! Baie lekker gebly. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik en goed toegerus. Aangename en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik en gemaklik. Verblyf het aan al die vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Cozy @ Caley
Baie dankie, Willem.

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons bly altyd baie lekker by Cozy@Caley; een van die bestes. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel N
1 nag
5.0
Mrt 2024

Oornag vir sport byeenkoms met 2 laerskool kinders. Vir my wat vir 'n eerste keer as ma met 2 kinders alleen moes reis vir sport byeenkomste, het ons baie lekker gebly/oornag. Dit is so netjies, skoon, privaat, rustig en mens voel veilig daar. Dit is alles wat mens nodig het en ek wens eintlik ons het langer gebly. Sal definitief in die toekoms weer daar wil oornag en kan dit regtig vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Cozy @ Caley
Hi Chanel, so baie mooi woorde. Baie dankie. My vrou is pynlik wanneer dit by daai plek kom en sy sal sulke terugvoer opreg waardeer. Julle was wonderlike gaste en is welkom enige tyd...

Christiaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Excellent, private, clean and spacious. Very nice place close to everything. Large, spacious for 1-bed flatlet and very neat. Even a study room. Will definitely stay again. Only negative is the flat is cold although AC and heater provided. No cleaning done on stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Goeie sentrale ligging, skoon netjies and vriendelik. Great stay, Paul is 'n goeie host. Ek is nie tevrede met hoe die webtuiste my bespreking hanteer het nie. Geen email, WhatsApp of message van hoe om daar te kom nie, van die huis kodes of enige detail wat ek benodig het om in die erf te kom nie. Dit is nie aanvaarbaar nie. Paul het vir my al die detail gestuur toe ek hom bel toe ek reeds daar was. Verwag beter wan die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Cozy @ Caley
Dankie vir die aangename resensie, Pieter. Dit word waardeer. Julle was aangename gaste, welkom terug enige dag.

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Het ons verwagting oortref. Die woonstel is perfek en die tuin is baie netjies. Ons voel meer as tuis en die woonstel gee meer as wat ons verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Cozy @ Caley
Baie dankie Francois. Dis so lekker om sulke terugvoer te kry. Jy maak ons dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caley-straat 308, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b4c52af642921b299981a0f3df47c715b728e7af438697027e6fb8a05199e406037e94bd3f95ceb9e3b0062b118591bf99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 308 Caley Street Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.859419556594 28.155484357997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang