Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy and Comfort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
San-mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, gerieflik, veilig. Dis rerig 'n baie oulike plekkie om in te bly en ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam gewees en voldoen aan al ons behoeftes. 'n Wonderlike oornagplek. Modern, netjies en skoon. Kan Cozy and Comfort definitief aanbeveel vir 'n oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petri S
1 nag
5.0
Jan 2024

Skoon en netjies. Maklike toegang. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toppie M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Cosy and nice. Well communicated. Great overnight stay and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hemisha N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Great. Was a really good stay. Perfect as a halfway point from Durban to Joburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Steven G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Perfect for a comfortable overnight stay. Nice and clean, centrally located, and with everything you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
1 nag
5.0
Okt 2023

Rustig en lekker. Baie netjies en skoon. Ek het lekker daar geslaap en sal beslis weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Verwagtinge is oortref. Lekker gebly by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekende oornaggeleentheid! Die eenheid was pragtig en skoon en ons het baie lekker geslaap. Sal vir seker weer daarvan gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Netjies. Baie netjies en skoon. Asook baie veilig. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Divan Dup Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat 6, Westerson, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c441509186748f425b8a48b557d459e6c2a832d422cccadc9e4999e4d1e1ffc3d8cce78aef33de8b23732d3b245fd06d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 6 Laksman Street Westerson 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.264891120438 29.138261103388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang