Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy and Complete

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Springwell-laan 1, Willaway, Midrand, 1684, Gauteng
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cozy and Complete bied verblyf in 'n veilige woonbuurt in Kyalami, Johannesburg. Die woonbuurt is naby Mall of Africa, Netcare Waterfall, Sunninghill Hospitale, Kyalami Equestrian Park, Kyalami Grand Prix Circuit, Grand Central Lughawe en Gallagher Estate geleë.

Die verblyf bestaan uit 3 privaat eenhede wat op die eienaars se perseel geleë is en is ideaal vir sakereisigers of oornagverblyf.

Eenheid 1 is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n slaapkamerarea wat 1 gas kan akkommodeer. Dit beskik oor 1 badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n oond, tweeplaatstoof, potte, panne, 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, eetgerei en breekware. 'n DVD-speler is ook beskikbaar.

Die ander 2 eenhede kan elk 1 gas in 'n slaapkamer akkommodeer. Die badkamer word tussen die twee eenhede gedeel en beskik oor 'n bad en 'n stort. Elke eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, TV, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in. Daar is ook 'n DVD-speler in een van die eenhede.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Gallagher Estate, Glen Austin Bird Sanctuary, Kyalami Country Club en Kyalami Racing Circuit in.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
2.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Cluhein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Springwell-laan 1, Willaway, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Cozy and Complete het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Springwell-laan 1, Willaway, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj9KNsU50SyhCjHW0Cl1GvszsBSfFuHxMYCd8rmYDkC2HbTDUgg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 1 Springwell Avenue Willaway 1684 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.995254811965 28.081023842096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang