Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Coastal Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-singel 9, Glen Eden Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cozy Coastal Retreat is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat langs die ongerepte kus van Glen Eden Beach skuil. Hiér kan gaste na die golwe luister en 'n wandeling af na die strand neem.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 individueel gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie slaapkamer lei na die tuin. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Die sitarea langsaan spog met 'n panoramiese uitsig en het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel. Die eetarea het 'n lang tafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n vuurput en 'n pragtige tuin. Hierdie verblyf het ook 'n balkon wat met 'n asemrowende uitsig spog.

Hierdie verblyf is naby verskeie winkels en restaurante, asook die Olivewood Golf Estate.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Falcon-singel 9, Glen Eden Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-singel 9, Glen Eden Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996b212ac6fddad3e42a18bcbf9edd45bdeeccc59a4fc65d2500837c02512faff6595d7ec852035d1cadbb9191549cd3fe29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 150 per nag (plek vir 6) 9 Falcon Crescent Glen Eden Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.885426802878 28.092966200146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang