Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Corner Langebaan

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johnny W
1 nag
4.2
Mrt 2024

Marathon was lieflik. Gasheer George en sy vrou was baie vriendelik en behulpsaam en George het my selfoon wat ek daar vergeet het mooi bewaak en aan my oorhandig na my wedloop. Teleurgesteld dat ek moes deel met 3 jong manne, want die plek was op die webtuiste as 'n gastehuis en nie 'n backpackers nie. Die een man het soos 'n donderstorm gesnork en ek het letterlik 30 minute se slaap ingekry. Dit voor 'n 42 km-wedloop. As dit nie vir Feorge se fantastiese diens was nie, sou ek hierdie plek 'n 1 stêr besorg het. Bemarking kan 'n goeie ding wees as jy vooraf eerlik met jou potensiale gaste is. Ek sou eerder meer geld spandeer het om my privaatheid te verseker. Dit was kort kennis en ek waardeer die hulp, maar sou dit afkeur as ek bewus was van omstandighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Martinus
Johannes ...

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 058
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 058
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 88, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39a1e4189732a98e83e7704f00cef4e0eec006d300ff6234221b3805b35b8130a128a8f2a788e90fc3095e11f7690603653d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 88 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -33.083458381818 18.032503335946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang