Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Corner

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Cozy Corner
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Albie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie S

Gerieflik ingerig.

Ligging naby dorp. Vriendelike gashere.

Thiesa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thiesa S

Het baie lekker gebly.

Plek was mooi en het baie lekker gebly. Eienaars gaan uit hulle pad uit om seker te maak ons was reg met als. WiFi, TV en ligte bly aan deur loadshedding wat wonderlik is.

Henk D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk D

Rustig.

Alhoewel plekkie klein en beknop is, was dit skoon en dit al die basiese skottelgoed. Sou egter twee gemakstoele wou gehad het instede van die enkelbed. As jy wil sit, moet dit op 'n bed wees wat maar ongemaklik raak met tyd. Die plek was baie mooi skoon en versorgd. Elke dag WhatsApp gekry rondom die huidige loadshedding. Dankie Jan en Bitha.

Estelle A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle A

Aangenaam.

Mooi en gerieflik. Bietjie klein.

Sonja B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Gerieflik.

Baie oulike plekkie. Baie gerieflik en het dit so baie geniet.

Cozy Corner se terugvoer

Baie dankie.

Cozy Corner
Tania V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Alles was netjies en so mooi ingerig.

Wat 'n cosy corner, alles netjies en prakties ingerig. Rustige buurt. 2 strate van die winkels. 'n Fees om daar te gekuier het. Sal beslis die gem aanbeveel.

Cozy Corner se terugvoer

Baie dankie.

Cozy Corner
Hestel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestel S

Baie behulpsame en vriendelike mense.

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Cozy Corner se terugvoer

Baie dankie

Cozy Corner
Gerrie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D

Baie aangenaam.

Ons was baie vriendelik ontvang. Wat 'n pragtige en skoon plekkie. Baie dankie, Jan en Bitha, vir al julle moeite en die heerlike kuier saam met julle. Ons het nou sommer pragtige vriende bygekry. Kan hierdie plekkie regtig aanbeveel.

Nella B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella B

Uitstekend.

Ons het heerlik gekuier - gasvry ontvang, die verblyf is sentraal geleë, het voldoen aan alle vereistes - netjies, daar was koffie, tee en heerlike beskuit. Ek sal die verblyf weer in die toekoms gebruik en beslis aanbeveel.

Cozy Corner se terugvoer

Julle is uitstekende gaste en meer as welkom om weer te kom kuier.

Cozy Corner
Elaine D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Very neat and very welcoming feeling.

This was a very nice stay, very neat and the owners made us feel very welcome. We would recommend this place to anyone.

Cozy Corner se terugvoer

Thank you Elaine.

Cozy Corner
Andre B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie beïndruk met Cozy Corner en die pragtige manier waarop die woonstel uitgelê is. Die oulike instapbadkamer het 'n baie goeie indruk gemaak.

Ons het heerlik gebly en sal Cozy Corner baie hoog aanbeveel vir mense wat sentraal wil bly en gerieflik naby al die dorpsfasiliteite wil wees. Die woonstel was pragtig skoon en die klein ekstras soos beskuit en sjokolades op elke bed, was 'n aangename verwelkoming. Ek sal die mooi, skoon en bekostigbare verblyf hoog aanbeveel.

Cozy Corner se terugvoer

Baie dankie Andre

Cozy Corner
Henri K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri K

Jan en Bitha het uit hulle pad gegaan om die verblyf baie gerieflik te maak.

Cozy Corner is presies wat die naam voorstel, klein en gerieflik. As jy Stilbaai besoek wil jy nie baie tyd in die huis spandeer nie, jy wil buite wees. Cozy Corner is perfek hiervoor. Gemaklik, gerieflik, groot genoeg, skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Daar was ook `n paar ekstra dingetjies wat uitgestaan het: Die sjokoladetjies op die bed met aankoms. Die botteltjie sjampanje op oujaarsdag. Die beskikbaarheid van `n rooster en braaihout (selfs al het ons dit nie gebruik nie). Die ekstra water, omdat Stilbaai se water maar brak is. Baie dankie vir 'n baie lekker blyplek.

Cozy Corner se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Cozy Corner
Euan J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euan J

Vriendelik en baie netjies!

Baie lekker plek. Baie netjies en skoon. Vriendelike gasheer en dame. Vreeslik gerieflik. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Cozy Corner se terugvoer

Baie dankie Euan.

Cozy Corner
Chata M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chata M

Lieflike mense wat die woonstel besit.

Sien die sterre.

Cozy Corner se terugvoer

Dankie Chata. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Jong mense soos julle gee 'n mens baie hoop vir die toekoms.

Jan & Bitha

Cozy Corner
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Melkboom Straat, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54e71e75ff966f75f7fa5218deb1d198aa6712286d9520deca98d9e38508939f44500d2710619ccef1db0b9ba47be836872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 36 Melkboom Street Still Bay Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375143 21.402124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang