Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nerine B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Hartlik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gerieflik ingerig. Ligging naby dorp. Vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thiesa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Het baie lekker gebly. Plek was mooi en het baie lekker gebly. Eienaars gaan uit hulle pad uit om seker te maak ons was reg met als. WiFi, TV en ligte bly aan deur loadshedding wat wonderlik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Rustig. Alhoewel plekkie klein en beknop is, was dit skoon en dit al die basiese skottelgoed. Sou egter twee gemakstoele wou gehad het instede van die enkelbed. As jy wil sit, moet dit op 'n bed wees wat maar ongemaklik raak met tyd. Die plek was baie mooi skoon en versorgd. Elke dag WhatsApp gekry rondom die huidige loadshedding. Dankie Jan en Bitha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2020

Aangenaam. Mooi en gerieflik. Bietjie klein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Gerieflik. Baie oulike plekkie. Baie gerieflik en het dit so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Cozy Corner
Baie dankie.

Tania V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Alles was netjies en so mooi ingerig. Wat 'n cosy corner, alles netjies en prakties ingerig. Rustige buurt. 2 strate van die winkels. 'n Fees om daar te gekuier het. Sal beslis die gem aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Cozy Corner
Baie dankie.

Hestel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie behulpsame en vriendelike mense. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Cozy Corner
Baie dankie

Gerrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

Baie aangenaam. Ons was baie vriendelik ontvang. Wat 'n pragtige en skoon plekkie. Baie dankie, Jan en Bitha, vir al julle moeite en die heerlike kuier saam met julle. Ons het nou sommer pragtige vriende bygekry. Kan hierdie plekkie regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Melkboom Straat, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54e71e75ff966f75f7fa5218deb1d198aa6712286d9520deca98d9e38508939f44500d2710619ccef1db0b9ba47be836872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 36 Melkboom Street Still Bay Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375143 21.402124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang