Cozy Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hanno V - Apr 2023
Algehele gradering
Luilekker heerlikheid en gemak.
Cozy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is verheug dat julle gemaklik gebly het!
Vian B - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige en veilige plekkie.
Dewald W - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Henriette S - Mei 2022
Algehele gradering
We enjoyed Witsand as it was our 1st time there. I had to phone for the DStv to be connected. I did not like that. And we were supposed to be out at 10 on Sunday. At 8 the DStv was switched off. The owner did not make us feel welcome. Tone of voice over the phone.
Cozy Cottage se terugvoer
Dear Henriette,
I am sorry that you did not feel welcome. The DStv is an automated service unfortunately. I will make a note on the booking for future visitors to take note off that. Many thanks for bringing it to my attention.
Linda R - Des 2021
Algehele gradering
Rustigste omgewing vir ordentlik ontspan.
Cozy Cottage se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet en alles gemaklik gevind.
Groete tot volgende keer!
Susan
Chris J - Aug 2021
Algehele gradering
Dis 'n baie netjiese, goed toegeruste huis, met alles wat 'n mens nodig het.
Cozy Cottage se terugvoer
Baie dankie Chris. Ons is so bly julle het dit geniet en die plek gemaklik gevind.
Dankie vir die binne braai voorstel!
Marlize H - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, baie dankie.
Cozy Cottage se terugvoer
Ons is so bly julle verblyf was gemaklik en vreugdevol. Groete tot 'n volgende keer.
Delia N - Des 2020
Algehele gradering
Ek het heerlik gekuier en niks kort gekom nie.
Nicolette S - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Cozy Cottage se terugvoer
Baie dankie Nicolette. Ons is so bly julle het die verblyf en tyd in Witsand by Cozy Cottage geniet. Groete tot volgende keer.
Elizabeth E - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en stil.
Alton G K - Aug 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Cozy Cottage se terugvoer
Liewe Alton,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat die uitsig vir julle ook net so mooi was!
Ons sien uit om julle weer by Coz'y Cottage te verwelkom vir 'n langer kuier.
Groete tot volgende keer,
Susan
Penny V - Des 2019
Algehele gradering
The cottage was lovely and comfortable with everything one needs for a beach holiday.
Cozy Cottage se terugvoer
Dear Penny,
Thank you for your kind review and for going the extra mile to secure your place at Cozy Cottage. May you enjoy many more visits to Witsand and our little cottage.
Warm regards,
Susan
Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n baie goed toegeruste huis.
Cozy Cottage se terugvoer
Liewe Johan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons is verheug dat julle lekker gekuier het!
Tot volgende keer.
Groete,
Susan.
Koos V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Cozy Cottage se terugvoer
Liewe Koos,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit! Ons is bly dat jy ons huisie geniet het, 'n spesiale plekkie vir ons beslis.
Groete tot 'n volgende keer
Susan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blombossingel 9, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang