Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Haven

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Ruan G
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Aangenaam. Skoon en netjies. Het lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenhle
Cozy Haven
Thank you Ruan.

Ndalama S
1 nag
5.0
Jun 2024

Excellent stay. I truly enjoyed my stay. The host was very friendly and helpful, and the room was indeed a cosy haven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenhle
Cozy Haven
Thank you Ndalama, it was such a pleasure to host you. The communication was excellent. Looking forward to hosting you next time. I definitely recommend this guest to other hosts.

Rorisang T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

It was lovely, we really enjoyed our us time away from home. Relaxing, safe, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenhle
Cozy Haven
It was such a breeze hosting Rorisang. Communication was excellent and she left the place in great condition. I will definitely host her again and highly recommend her to other hosts.

Albert W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Gemaklik, netjies en goeie waarde vir geld. Baie aangenaam. Die verblyf by Cozy Haven is gemaklik en netjies en bied baie goeie waarde vir geld. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek sal nie skroom om weer daar te bly wanneer ek Jhb toe reis vir besigheid nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenhle
Cozy Haven
Thank you, Albert, for choosing Cozy Haven. Looking forward to hosting you again whenever you're in town.

Johan A
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Safe and relaxing. Nice quiet place. Friendly people and very good security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonike L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gemaklik, ek sal dit aanbeveel vir enige persoon. Die verblyf was baie netjies en skoon. Die bed was baie gemaklik en sag. En dit was 'n pluspunt met sterk WiFi en 'n slim TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenhle
Cozy Haven
Thank you so much for choosing Cozy Haven, we hope to see you soon.

Stefan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Veilig en baie rustig. Ons het dit geniet, alles was daar wat jy nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lenhle
Cozy Haven
Thank you Stefan, it was such a pleasure hosting you.

Ruan G
1 nag
4.8
Jun 2024

Aangenaam. Skoon en netjies. Het lekker gebly en het geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenhle
Cozy Haven
Thank you, Ruan. It was such a pleasure hosting you. I highly recommend you to other hosts.

Alet P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker gekuier. Ek persoonlik dink hulle kan net kyk na die gordyne wat nie eers die helfte van die venster toemaak nie, en dit gee jou nie privaatheid nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenhle
Cozy Haven
Thank you so much for the review, curtains will be changed to suit guests' needs.

Remi A
1 nag
4.4
Mei 2024

Lyk goed maar kort bietjie fokus. Plek lyk goed, van die kombuisware was vuil. Koffie en tee was great maar niks melk nie. Ligte is agter 'n spiel, so jy moet soek. TV beskikbaar maar moet met jou eie inligting inteken om iets te kyk. Baie lampies met 'n 2-puntprop, maar niks 2-puntprope in die plek nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenhle
Cozy Haven
Thank you for your honest review, Remi. I’ll be sure to take your concerns into consideration.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lenhle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clairwood-straat 149, Dainfern Square, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee40ee8757c6813d7186503c39011ab4a702913241fc536b5b5ad66c15ff2cedd76ea4bced00a2f2ed86fd61081257ba628b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 149 Clairwood Street Dainfern Square 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.991271890077 28.013263470812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang