Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Haven

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clairwood-straat 149, Dainfern Square, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Haven is 'n lieflike selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed, The Paddocks, in Dainfern Square, Sandton, en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na rustige verblyf.

Die oopplan-woonstel is het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die oopplan-leefarea.

Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, tennisbaan en tuinarea.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Ruan G
5.0
Aangenaam. Skoon en netjies. Het lekker daar gebly.
Jun 2024
Ndalama S
5.0
Excellent stay. I truly enjoyed my stay. The host was very friendly and helpful, and the room was indeed a cosy haven.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Rorisang T
Saam met lewensmaat
5.0
It was lovely, we really enjoyed our us time away from home. Relaxing, safe, clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Albert W
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, netjies en goeie waarde vir geld. Baie aangenaam. Die verblyf by Cozy Haven is gemaklik en netjies en bied baie goeie waarde vir geld. Die g...
Sien meer
Apr 2024
Johan A
5.0
Safe and relaxing. Nice quiet place. Friendly people and very good security.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lenhle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Clairwood-straat 149, Dainfern Square, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Cozy Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clairwood-straat 149, Dainfern Square, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee40ee8757c6813d7186503c39011ab4a702913241fc536b5b5ad66c15ff2cedd76ea4bced00a2f2ed86fd61081257ba628b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 149 Clairwood Street Dainfern Square 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.991271890077 28.013263470812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang