Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 152, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Heights bied gerieflike oornagverblyf in 'n soldereenheid wat deel van Mont Rouge Guest House in die hartjie van Clarens beslaan.

Dié solder met lugversorging is ideaal ingerig vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is. 'n Victoriaanse bad, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Soos jy die eenheid binnekom, is daar 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area asook die speelarea vir kinders. Die ligging van Cozy Heights is naby die stad en restaurante. Gaste kry veilige parkeerplek binne die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 141

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Besterstraat 152, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Cozy Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 152, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7170ed056e31a630ed5508b2c8d18ff4e73e50352fac92ce78384cce5bbeebe5bc2b370479d915fb2eddaacda5208b9632bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 152 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5163379 28.4163787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang