Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Lake Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue Waters 21, Willie van Zyl-rylaan, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 849 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Cozy Lake Cottage is in Clanwillian geleë. Hierdie lieflike dorpie skuil aan die voet van die Sederberge en is bekend vir rooibostee en die mooiste veldblomme. Dit is die ideale plek vir gaste wat wil ontspan en herlaai.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n knus leefarea in die solderarea op die boonste vloer wat gemeubileer is met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die tweede leefarea met ekstra sitplek en 'n enkelslaapbank.

Gaste het toegang tot die ruim stoep met 'n hangmat waar lieflike sonsondergange geniet kan word. Die ruim tuin het braaigeriewe en 'n buite-etenstafel met stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Cozy Lake Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jodie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Blue Waters 21, Willie van Zyl-rylaan, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Lake Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 849
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 849
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue Waters 21, Willie van Zyl-rylaan, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e1ad529994369713c5a62735f1c5494e7ae7513da5ead0c7fc3f41a7bcef5419b7bd319385261b86e90e6ccb7fe3bed7ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 849 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 21 Blue Waters Willie van Zyl Drive 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.19858827929 18.892689114889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang