Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Manor Gastekamers

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Leeukamer
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer is ideaal vir gaste wat 'n nag of 2 wil oorbly. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die eenheid het 'n TV met My Family Cinema en YouTube. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, veilige onderdakparkering, lugversorging en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen geraas na 22:00.
Gaste moet hulle eie skottelgoed was.
Gaste moet asb. die gesiglappies gebruik om grimering te verwyder, en nie die handdoeke nie.
Maksimum van 2 gaste per kamer, indien anders gereël.
Skakel asb. die ligte af as die kamer verlaat word.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar, en gaste kan by die gasvrou oor die ontbyt navraag doen.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cozy Manor Nr. 1
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die komubisie het 'n induksiestoof, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met My Family Cinema en YouTube, sowel as gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas na 22:00.
Gaste moet hulle eie skottelgoed was.
Gaste moet asb. die gesiglappies gebruik om grimering te verwyder, en nie die handdoeke nie.
Maksimum van 2 gaste per kamer, indien anders gereël.
Skakel asb. die ligte af as die kamer verlaat word.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar, en gaste kan by die gasvrou oor die ontbyt navraag doen.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cozy Manor Musiekkamer
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met My Family Cinema en YouTube, sowel as gratis WiFi. Die kombuisie het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n induksieplaat, yskassie en 'n mikrogolfoond.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas na 22:00.
Gaste moet hulle eie skottelgoed was.
Gaste moet asb. die gesiglappies gebruik om grimering te verwyder, en nie die handdoeke nie.
Maksimum van 2 gaste per kamer, indien anders gereël.
Skakel asb. die ligte af as die kamer verlaat word.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar, en gaste kan by die gasvrou oor die ontbyt navraag doen.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cozy Manor Nr. 5 - Die plaaskamer
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid bied veilige onderdakparkeerplek, lugversorging en 'n werkstasie. Gaste het ook toegang tot 'n TV met My Family Cinema en YouTube. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas na 22:00.
Gaste moet hulle eie skottelgoed was.
Gaste moet asb. die gesiglappies gebruik om grimering te verwyder, en nie die handdoeke nie.
Maksimum van 2 gaste per kamer, indien anders gereël.
Skakel asb. die ligte af as die kamer verlaat word.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar, en gaste kan by die gasvrou oor die ontbyt navraag doen.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276c7b612ecd2c635605440db0b13dac417157477352d62b4fcfa04cc8e1364fa2e529d26205f33719458d8f84d86a389d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang