Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Manor Gastekamers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 68 resensies vir Cozy Manor Gastekamers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Puik diens!

Lekker vriendelike, professionele diens!

Deon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Ons het oornag, die verblyf was baie aangenaam. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Ja, baie dankie, vriendelike ontvangs en alles was toegerus met wat jy nodig het vir jou verblyf.

René D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Ons het lekker gebly.

Baie gerieflik vir 'n oornag bly. Vir seker waarde vir jou geld.

Deon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Gerieflike verblyf, rustige atmosfeer, alles wat jy nodig het was beskikbaar.

Ons het ons oornagverblyf geniet. Lekker rustige atmosfeer. Alles was netjies en skoon. Drinkgoed soos koffie ens. was beskikbaar. Veilige parkering. Naby hospitale. Vriendelike ontvangs.

C S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C S

Baie gerieflik, waarde vir geld. Netjies.

Ons het fantasties gebly. Die ligging is uitstekend en die eienares is vriendelik. Dit voel asof mens haar al jare ken. Dankie vir die lekker bly.

Rudolf M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf M

Die gastehuis was uitstekend.

Die gastehuis is naby alles wat jy sou nodig hê. Eetplekke ens. Ontbyt was ekstra maar waarde vir geld.

Marlené V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlené V

Stil, salig en mooi.

Baie rustig en netjies, en die gasheer is altyd vriendelik en help graag.

Jo-anne D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D

Baie lekker, gerieflik skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik en aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die gasvrou is baie aangenaam. Die plek is baie gerieflik en netjies. Ons sal weer gaan kuier.

Marlené V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlené V

Skoon, stil en rustig.

Baie lekker gebly, die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Jenna-leigh C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna-leigh C

Net perfek!

Ons het Cozy Manor Gastekamers al twee keer gebruik. Ons is altyd so rustig en tevrede daar! Sien uit vir ons volgende trip.

Charmaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Baie baie leka.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon en modern. Alles was baie comfy en rustig. Baie vriendelik en hulpvaardig. Baie moeite is gedoen om selfs 'n padkaart en nabygeleë winkelsentrums en eetplekke saam te stel.

Franjo V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franjo V

Gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly. Goeie ligging.

Reinette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Sal beslis weer kom.

Pragtige plek, skoon en netjies.

Ronell C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell C

Heerlike.

Dit is 'n heerlike en skoon verblyf. Dit is voldoende toegerus.

Antonie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S

Fantasties.

Alles was great en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Lizette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B

Ruim, skoon en veilig.

Ruim kamer met alles wat nodig is vir 'n oornagverblyf. Vriendelike ontvangs.

Daniel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Hoogs aan te beveel.

Baie netjies en ruim. Fliekkanale.

Lizelle J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Vriendelike diens, goed ingestel.

Netjies en skoon, oulike yskas met mikrogolf ook.

Hendrik D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Goed.

Baie netjies en gerieflik. Die lugversorgingseenhede van die kamers naby skakel die hele nag aan en af, wat nie geskik is vir ligte slapers nie.

Michael B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Comfortable accommodation.

A warm friendly welcome was received. Will recommend it to all. I will stay again in the future.

Colleen K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen K

Warm, gemaklik, skoon.

Ek en my man en vriende het oornag hier. Ons was in die musiekkamer en dit was so gerieflik, warm lakens, lugversorgers, koffie, tee, suiker en melk beskikbaar, WiFi, genoeg muurproppe op perfekte plekke en fyn detail wat als maklik maak. Uiters skoon en netjies (ek gaan my eie huis moet opskerp). Perfek. Ons was daar vir Krone, maar toe ons daar aankom wou ons nie eers weer ry nie so gemaklik was dit. Minette het soveel moeite gedoen en 'n ekstra myl gestap deurdat ons kinders, wat nie eers daar gebly het nie, vinnig deur 'n warm stort mag hardloop omdat hul kommune in Pretoria al lank sonder krag is. Baie dankie, ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar oornag.

Ansie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Perfek.

Pragtige, veilige eenheid. Ons het baie lekker gebly.

Annemarie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Wonderlik! Leeukamer.

Ek geniet my kuier elke keer sò baie by Cozy Manor ek is werklik jammer elke keer as my tydjie daar verby is. Minette met haar vriendelikheid en gasvryheid maak mens se verblyf daar werklik 'n baie aangename ervaring. Minette baie dankie vir die ekstra myl wat jy stap om jou gaste tuis te laat voel, dit word werklik waardeer.

Maritha F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha F

Netjies en al die geriewe wat nodig is, is daar.

Heerlik gebly en sal die plekkie beslis aanbeveel.

Doreen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Baie netjies, baie vriendelike ontvangs.

Foto's lyk presies soos gastekamer, alles is baie netjies en op hulle plek. Kan verseker aanbeveel.

Tirien V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirien V

Gerieflik.

Attention to detail, netjies, skoon en gemaklik.

Annali F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali F

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Elke dag skoon handdoeke. Baie netjies.

Annemarie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Julle sien my weer!

Baie dankie aan Minette en haar span vir uitstekende vriendelike diens. Ek was vir die week in die Leeukamer. Die kamer is netjies, lekker stort en bed. Daar is 'n klein yskassie en koffiemaakgeriewe, sorg net vir jou eie melk. Die hele kamer is net so uitgelê en toegerus vir gerief, veral vir vroue wat hare en grimering doen. Alhoewel ek nie TV gekyk het nie is daar baie kanale om van te kies en te keur. Verder is die gastehuis in ñ stil omgewing. Ek gaan beslis weer daar bly as ek in die omgewing moet wees.

Annali F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali F

Baie skoon en netjies en hulpvaardig.

Sien sterre.

Marleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S

Pragtige rusplek.

As jy 'n plek soek om te oornag met gemak, is Cozy Manor die plek. Ons het die musiekkamer geniet en lekker gerus. Die gasvrou van Cozy Manor is vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir so pragtige oornag-rusplek.

Marlena V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Gerieflik, netjies en skoon.

Ons het vir twee aande by Cozy Manor oorgebly. Die omgewing is veilig en rustig. Minette het ons ontvang en ons woonstel was netjies voorberei, met 'n sjokolade, water, melk, koffie, tee en suiker. Ons het ook lugreëling gehad en Minette het spesiaal gesorg vir 'n haardroër. Ons sal weer daar gaan bly. Dankie Minette.

Anthony E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony E

A home away from home.

The hosts are super friendly and made my stay very comfortable. Will definitely return.

Monique D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Wonderlike verblyf.

Skoon, netjies en baie luuks.

Jan Paul S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Paul S

Awesome plekkie.

Was baie leker en die diens was uitstekend.

Chantelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J

Home away from home.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die eienaar van die gastehuis is baie vriendelik en behulpsaam, en het ons dadelik tuis laat voel. Die kamer is baie goed toegerus met alles wat mens benodig.

Benita M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Altyd 'n plesier om daar in te boek.

Skoon, netjies, vriendelike mense. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Fran V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fran V

Vriendelike diens en kwaliteit verblyf.

Sien sterre.

Francois S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie netjiese fasiliteite.

Ruim en netjiese woonstel. Baie vriendelike eienaar.

Nandie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nandie V

Skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Cozy Manor se eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was skoon en netjies, baie gerieflik en regtig goeie waarde vir geld. Veilige onderdak parkering was beskikbaar. Ek sal Cozy Manor weer besoek en enige tyd aanbeveel.

Thys C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Rustig, veilig en professioneel.

Uitstekende, persoonlike diens.

John H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Beautiful accommodation with friendly and attentive host.

Handy location to access Unitas hospital, the reason for our visit to Pretoria.

Buyiswa J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyiswa J

Enjoyed myself with my friends, the place was beautiful, clean.

Accommodation is neat and clean, people are very friendly.

Gert D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Heerlik rustige atmosfeer en omgewing.

Eienaar loop meer as net 'n ekstra myl vir haar kliënte. Sy is vriendelik en laat jou sommer met die intrapslag tuis voel. Die Kamer, kombuis, en badkamer, is skoon en baie netjies met alle geriewe tot jou beskikking. 'n Tuiste weg van jou eie tuiste.

Elna G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Netjies en skoon.

Dankie.

Kobus L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Baie netjies, gemaklik en huislik.

Dis pragtige, gerieflike verblyf en ons sal beslis weer daar tuisgaan. Dankie vir die vriendelike diens.

Carin M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Lekker!

Lekkerste 2 aande na lank op pad en na 12 ure by 'n lugskou is dit die beste en naaste gevoel aan jou eie skoon en netjiese huis. Vriendelike en warm ontvangs deur die gasvrou.

Lynn P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P

Fantastic!

Lovely hospitality and friendliness.

Samantha M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

Cosy and welcoming.

The room is spacious and comfortable. Perfect for an overnight stay en route somewhere. The electric blankets were an unexpected bonus and a chilly winter night.

Bernneleigh H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernneleigh H

Dit was gemaklik en veilig.

Baie rustige omgewing gemaklik 'n waarde vir geld sal weer daar bespreek.

Lena V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena V

Baie goeie waarde vir geld.

Minette is 'n baie goeie gasvrou. Sal weer by haar plek oornag en aanbeveel vir almal.

Roz D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roz D

Good accommodation for a stay over.

We would have like to have 2 chairs to sit on for dinner.

Benita M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Fantastic.

Waarde vir geld sal enige tyd weer daar gaan bly.

Adriaan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B

Sien sterre.

Sien sterre.

Johan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie skoon en volledig.

Cozy Gastekamer is baie goed geleë in Centurion. Vriendelike en baie netjies met alles wat nodig is vir 'n vinnige oorslaap. Tuin is baie mooi en voertuig onderdak en baie veilig. Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Chris N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Mense gaan uit hulle pad om jou verblyf gerieflik te maak.

Lekker stil en rustig. Gasvrou gaan uit haar pad om verblyf gerieflik te maak. Dit is mense wat regtig omgee vir hulle gaste. Die blyplek is toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Gert D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Aangename ervaring.

Mens voel tuis daar, soos ek altyd sê, 'n huis weg van jou huis af.

Annaline S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline S

Professionele en vriendelike ontvangs, bereid om aanpassings te maak om sodoende die aangenaamste verblyf te verseker.

Ek sal Cozy Manor enige dag vir gaste aanbeveel. Hulle het vir ons 'n weber beskikbaar gestel selfs al was daar nie braaigeriewe op die webblad geadverteer of beskikbaar nie. Baie vriendelike en sorgsame gasheer- en gasvrou.

Chrisna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna S

Ideale selfsorg vir oorbly in die stad.

Cozy Manor Gatekamers is die ideale blyplekkie vir 'n besoek aan die stad. Minette het ons vriendelik ontvang - gasvryheid uit die boonste rakke. Die plekkie is veilig en sentraal. skoon en netjies. WiFi en Netflix beskikbaar. Alles wat mens nodig het, ons sal vir seker weer van hul gebruik maak.

Henk L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Baie lekker en gerieflik. Fantastiese diens.

Baie netjies en ons is baie welkom laat voel.

Francois S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Werklik netjies en goed ingerig. Goeie waarde vir geld.

Netjies en baie goed ingerig. Uitstekende waarde teen die tarief/baie goeie waarde vir geld. Vriendelik ontvang. Sal aanbeveel.

Johan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Skoon, gemaklik en vriendelike ontvangs.

Wat 'n plesier om by Cozy Manor te bly met al die extra's Wi-Fi, DStv, lugversorging asook veilige parkeerplek. Dankie Minette, het my blyplek in Pretoria gekry.

Lizzy L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy L

Wow uitstekend.

Lanklaas sulke behulpsame mense gekry. Wow, sal julle oor en oor aanbeveel.

Freddy T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy T

Warm welcome, felt like I was home.

Generally Cozy Manor is the ideal place for staying in, secure and quiet.

Gert D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

"Home away from home."

Vriendelike gasvrou en eggenoote, kamer is netjies, skoon en dit is lekker om hier oor te bly.

Ingrid M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Baie nice.

Skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik.

Johan E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Dankie vir die hulp met die inkloktyd, sal vir seker weer daar bly en julle aanbeveel.

Beste ontvangs ooit, die kamer is so gemaklik, het my blyblek in Pretoria gekry.

Tienie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie J

Oornagverblyf naby Pretoria.

Die vriendelikste gasvrou en gasheer. Baie netjies, skoon en ruim. Goed toegeruste kombuisarea. Gemaklike bed. Groot platskerm-TV met volle DStv en Netflix. Vinnige WiFi. Ons kom weer.

Dolores R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dolores R

Baie lekker plekkie en vriendelik.

Kamers is ruim en netjies. Goeie waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276c7b612ecd2c635605440db0b13dac417157477352d62b4fcfa04cc8e1364fa2e529d26205f33719458d8f84d86a389d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang