Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Manor Gastekamers

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan E
1 nag
5.0
Sep 2024

Puik diens! Lekker vriendelike, professionele diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het oornag, die verblyf was baie aangenaam. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ja, baie dankie, vriendelike ontvangs en alles was toegerus met wat jy nodig het vir jou verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gebly. Baie gerieflik vir 'n oornag bly. Vir seker waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike verblyf, rustige atmosfeer, alles wat jy nodig het was beskikbaar. Ons het ons oornagverblyf geniet. Lekker rustige atmosfeer. Alles was netjies en skoon. Drinkgoed soos koffie ens. was beskikbaar. Veilige parkering. Naby hospitale. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik, waarde vir geld. Netjies. Ons het fantasties gebly. Die ligging is uitstekend en die eienares is vriendelik. Dit voel asof mens haar al jare ken. Dankie vir die lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf M
1 nag
5.0
Jul 2024

Die gastehuis was uitstekend. Die gastehuis is naby alles wat jy sou nodig hê. Eetplekke ens. Ontbyt was ekstra maar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlené V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stil, salig en mooi. Baie rustig en netjies, en die gasheer is altyd vriendelik en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker, gerieflik skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik en aangenaam. Ons is baie vriendelik ontvang. Die gasvrou is baie aangenaam. Die plek is baie gerieflik en netjies. Ons sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlené V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, stil en rustig. Baie lekker gebly, die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna-leigh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Net perfek! Ons het Cozy Manor Gastekamers al twee keer gebruik. Ons is altyd so rustig en tevrede daar! Sien uit vir ons volgende trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276c7b612ecd2c635605440db0b13dac417157477352d62b4fcfa04cc8e1364fa2e529d26205f33719458d8f84d86a389d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang