Cozy Manor Gastekamers
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Johan E - Sep 2024
Algehele gradering
Puik diens!
Deon V - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het oornag, die verblyf was baie aangenaam. Baie dankie vir julle gasvryheid.
Rene D - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Deon V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, rustige atmosfeer, alles wat jy nodig het was beskikbaar.
C S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, waarde vir geld. Netjies.
Rudolf M - Jul 2024
Algehele gradering
Die gastehuis was uitstekend.
Marlené V - Jun 2024
Algehele gradering
Stil, salig en mooi.
Jo-anne D - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik en aangenaam.
Marlené V - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, stil en rustig.
Jenna-leigh C - Mrt 2024
Algehele gradering
Net perfek!
Charmaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie leka.
Franjo V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Reinette V - Feb 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer kom.
Ronell C - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike.
Antonie S - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Lizette B - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim, skoon en veilig.
Daniel B - Des 2023
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Lizelle J - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, goed ingestel.
Hendrik D - Sep 2023
Algehele gradering
Goed.
Michael B - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable accommodation.
Colleen K - Aug 2023
Algehele gradering
Warm, gemaklik, skoon.
Lees meerAnsie R - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek.
Annemarie V - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik! Leeukamer.
Maritha F - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en al die geriewe wat nodig is, is daar.
Doreen V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, baie vriendelike ontvangs.
Tirien V - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Annali F - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Annemarie V - Mei 2023
Algehele gradering
Julle sien my weer!
Lees meerAnnali F - Mei 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en hulpvaardig.
Marleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige rusplek.
Marlena V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Anthony E - Apr 2023
Algehele gradering
A home away from home.
Monique D - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Jan Paul S - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Chantelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Benita M - Feb 2023
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om daar in te boek.
Fran V - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en kwaliteit verblyf.
Francois S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese fasiliteite.
Nandie V - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Thys C - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en professioneel.
John H - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful accommodation with friendly and attentive host.
Buyiswa J - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyed myself with my friends, the place was beautiful, clean.
Gert D - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik rustige atmosfeer en omgewing.
Elna G - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Kobus L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik en huislik.
Carin M - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker!
Lynn P - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastic!
Samantha M - Jun 2022
Algehele gradering
Cosy and welcoming.
Bernneleigh H - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was gemaklik en veilig.
Lena V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Roz D - Mei 2022
Algehele gradering
Good accommodation for a stay over.
Benita M - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Adriaan B - Mei 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Johan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en volledig.
Chris N - Feb 2022
Algehele gradering
Mense gaan uit hulle pad om jou verblyf gerieflik te maak.
Gert D - Feb 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Annaline S - Jan 2022
Algehele gradering
Professionele en vriendelike ontvangs, bereid om aanpassings te maak om sodoende die aangenaamste verblyf te verseker.
Chrisna S - Sep 2022
Algehele gradering
Ideale selfsorg vir oorbly in die stad.
Henk L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik. Fantastiese diens.
Francois S - Des 2022
Algehele gradering
Werklik netjies en goed ingerig. Goeie waarde vir geld.
Johan E - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en vriendelike ontvangs.
Lizzy L - Des 2021
Algehele gradering
Wow uitstekend.
Freddy T - Aug 2021
Algehele gradering
Warm welcome, felt like I was home.
Gert D - Aug 2021
Algehele gradering
"Home away from home."
Ingrid M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie nice.
Johan E - Apr 2021
Algehele gradering
Dankie vir die hulp met die inkloktyd, sal vir seker weer daar bly en julle aanbeveel.
Tienie J - Sep 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf naby Pretoria.
Dolores R - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie en vriendelik.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang