Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Manor Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Manor Gastekamers is in die ou voorstad Lyttelton Manor in Centurion. Die kamers dien as oornagverblyf vir gaste wat ver reis, sakereisigers of dié wat net 'n vinnige wegbreek soek.

Die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n groot TV met My Family Cinema en YouTube. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, induksieplaat en ketel. Daar is ook lugversorging en WiFi in elke kamer.

Veilige onderdakparkeerplek is naby die kamer beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Johan E
5.0
Puik diens! Lekker vriendelike, professionele diens!
Sep 2024
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het oornag, die verblyf was baie aangenaam. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ja, baie dankie, vriendelike ontvangs en alles was toegerus met wat ...
Sien meer
Aug 2024
René D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Baie gerieflik vir 'n oornag bly. Vir seker waarde vir jou geld.
Aug 2024
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf, rustige atmosfeer, alles wat jy nodig het was beskikbaar. Ons het ons oornagverblyf geniet. Lekker rustige atmosfeer. Alles was ne...
Sien meer
Aug 2024
C S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik, waarde vir geld. Netjies. Ons het fantasties gebly. Die ligging is uitstekend en die eienares is vriendelik. Dit voel asof mens haar a...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Cozy Manor Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276c7b612ecd2c635605440db0b13dac417157477352d62b4fcfa04cc8e1364fa2e529d26205f33719458d8f84d86a389d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang