Cozy Ocean view
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 183, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 416 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Ocean View is 'n lieflike selfsorg-seefrontwoonstel in die Strand met 'n pragtige uitsig oor die see, Valsbaai en Gordonsbaai.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV.
Die woonstel is op die vyfde verdieping en word met 'n hysbak bereik. Dit is op een van die gewildste strande is die Kaap en spog met 'n promenade en restaurante. Gaste kan branderplankry en sweefski. Die verblyf is naby wynroetes, Lourensford en Vergelegen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- Kusweg 183, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Ocean view het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 183, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang