Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Retreat on 7

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweee badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n rusbank wat in 'n enkelslaapbank omskep kan word en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek wat in 'n slaapbank vir kinders omskep kan word. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbank vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jordan-straat 7, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da03f5ffee016ba3e8dcb2ef06f49748c9467ee6754780c5e42a2417b2a3bcc0a0a989ba279d7e0f24ef2c117e88b7dd08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 7 Jordan Street Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.765453054008 29.929029946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang