Cozy Retreat on 7
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jordan-straat 7, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cozy Retreat on 7 is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel in Newcastle Sentraal. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek wat in 'n slaapbank vir kinders omskep kan word. Daar is ook 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf is ook naby hospitale, geriefswinkels en wegneemetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Jordan-straat 7, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Newcastle Sentraal Newcastle KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jordan-straat 7, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang