Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Studio

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dodds-weg 3, Observatory, 7825, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cozy Studio bied gerieflike oornagverblyf in 'n ateljee wat op die eienaar se eiendom in Observatory geleë is en is ideaal vir studente of sakereisigers.

Dié oopplan-ateljee het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n koningingrootte-bed sowel as 'n werkhoekie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Verder is daar 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie toegerus met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eenheid is naby Waverley Park, pendeldienste na die Universiteit van Kaapstad, laer hoofweg met sy winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Cozy Studio
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Del Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dodds-weg 3, Observatory, 7825, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Studio het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dodds-weg 3, Observatory, 7825, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2395acf572b31fe88765a55ef0c57c0a2c22315e61360e0981630518aa88908e55996072d4b9fd63e0fc1b10fd0014ff3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 3 Dodds Road Observatory 7825 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.944301060052 18.472722519643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang