Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Wood Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelstraat 201, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Cosy Wood Retreat is in die hartjie van Centurion geleë en bied selfsorgverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die ruim woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 1 persoon en spog ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en hierdie gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, yskas, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike sitplekke met 'n muur-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde balkon, kompleet met 'n braai-area wat oor die swembad uitkyk. Veilige parkeerplek word regdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Doringkloof Mall 2 km weg, terwyl Bishop Bird Park 8 km ver is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Migel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Ronelstraat 201, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Cozy Wood Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelstraat 201, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56531aef26591e1f7eef92b236814c0d7a83598260efc1f7c8f21667991cf8901310cc98dd0a82d3f30892cc046e1371370c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 201 Ronel Street Doringkloof 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.861053556127 28.203521165012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang