Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cpirit Country Haven Dullstroom

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Neels V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie gasvry en behulpsaam. Heerlik gebly. Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was heerlik, baie baie lekker. Dit was baie lekker, maar die damme was 'n teleurstelling. Daar was nie vis nie. Ek het 4 getel, en toe het ek nog een se derms in die riete gekry, so daar's nou net 3 oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ontspannend. Presies wat ons voor gesoek het vir 'n naweek wegbreek. Die huis was groot, skoon en maklik vir 'n groot familie om gemaklik saam te kuier. Die eienaars was baie gaaf en behulpsaam. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Tranquil and scenic. We stayed in Fisherman Cottage # 1; the cottage is cosy with all required amenities. The dams have recently been stocked with trout and we had an exceptional weekend of fishing and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker rus naweek. Baie lekker en rustig. Baie diere en voëls om te bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Skoon, gerieflik en stil. Dit was 'n heerlike plek om in te bly vir 'n wegbreek-langnaweek. Die kinders het die 4 dae geniet sonder 'n TV en WiFi. Dit mag dalk 'n probleem raak indien dit 'n langer bespreking was. Die plaas is naby genoeg geleë aan Dullstroom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emsie H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Lekker winters kuier. Heerlike netjiese verblyf. Bietjie ver uit die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Altyd lekker! Ons besoek 2 keer n jaar Cpirit Country Haven Dullstroom en dis altyd 'n plesier. Ons sal beslis weer inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie stil en rustig. Geen TV en selfone nie. Mooi voëls in omgewing. Weer was 'n bietjie onvoorspelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Peaceful/Restful. Pleasant surroundings. Would suggest magazines or books in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75c1c8e8947ac52bb1ebef9cd41b5be848d37a4e8bdece0141c86c19d039e35e30d6c19c63ff271046d2eea2f627659ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Tonteldoos Road Cpirit 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417997718551 30.015501379966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang