Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cpirit Country Haven Dullstroom

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cpirit Country Haven Dullstroom is 'n pragtige, rustige plaas in 'n bergagtige streek sowat 7,1 km buite Dullstroom. Dit bied verblyf in pragtige selfsorgkothuise met klipmure. Die foreldamme bied eksklusiewe kunsvlieghengelgeleenthede, terwyl die seisoenale oes van perskes en okkerneute die perfekte omgewing vir 'n piekniek in die boord bied.

Al die verskillende eenhede is smaakvol versier, ruim en het 'n lieflike kaggel.

Die Fisherman Cottages het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. The Farm Studios het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir paartjies. The Barn House het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 ruim slaapkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die selfsorgplaas het slaapplek vir 28 gaste, wat dit ideaal maak vir gesinsbyeenkomste, reünies of funksies.

Cpirit se funksielokaal, Cpirit Country Shed, bied 'n unieke en pragtige landelike ervaring vir enige viering of sakewegbreek.

Die plaas se damme het reënboogforel vir kunsvlieghengel. Daar is 'n 7,5 km-grondpad en 'n plaaspad van 1 km wat na die verblyf lei. Daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 77 resensies vir Cpirit Country Haven Dullstroom
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Cpirit Country Haven Dullstroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75c1c8e8947ac52bb1ebef9cd41b5be848d37a4e8bdece0141c86c19d039e35e30d6c19c63ff271046d2eea2f627659ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Tonteldoos Road Cpirit 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417997718551 30.015501379966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang