Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cpirit Country Haven Dullstroom

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cpirit Country Haven Dullstroom is 'n pragtige, rustige plaas in 'n bergagtige streek sowat 7,1 km buite Dullstroom. Dit bied verblyf in pragtige selfsorgkothuise met klipmure. Die foreldamme bied eksklusiewe kunsvlieghengelgeleenthede, terwyl die seisoenale oes van perskes en okkerneute die perfekte omgewing vir 'n piekniek in die boord bied.

Al die verskillende eenhede is smaakvol versier, ruim en het 'n lieflike kaggel.

Die Fisherman Cottages het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. The Farm Studios het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir paartjies. The Barn House het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 ruim slaapkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die selfsorgplaas het slaapplek vir 28 gaste, wat dit ideaal maak vir gesinsbyeenkomste, reünies of funksies.

Cpirit se funksielokaal, Cpirit Country Shed, bied 'n unieke en pragtige landelike ervaring vir enige viering of sakewegbreek.

Die plaas se damme het reënboogforel vir kunsvlieghengel. Daar is 'n 7,5 km-grondpad en 'n plaaspad van 1 km wat na die verblyf lei. Daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Neels V
Gesin met tieners
5.0
Baie gasvry en behulpsaam. Heerlik gebly. Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.
Jul 2024
Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik, baie baie lekker. Dit was baie lekker, maar die damme was 'n teleurstelling. Daar was nie vis nie. Ek het 4 getel, en toe het ek nog ...
Sien meer
Jun 2024
Albert V
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend. Presies wat ons voor gesoek het vir 'n naweek wegbreek. Die huis was groot, skoon en maklik vir 'n groot familie om gemaklik saam te kuie...
Sien meer
Mei 2024
Aubrey K
Gesin met tieners
5.0
Tranquil and scenic. We stayed in Fisherman Cottage # 1; the cottage is cosy with all required amenities. The dams have recently been s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Fred G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rus naweek. Baie lekker en rustig. Baie diere en voëls om te bewonder.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Cpirit Country Haven Dullstroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75c1c8e8947ac52bb1ebef9cd41b5be848d37a4e8bdece0141c86c19d039e35e30d6c19c63ff271046d2eea2f627659ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Tonteldoos Road Cpirit 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417997718551 30.015501379966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang