Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kromdraaiweg R540, Cradle Natuurreservaat, 10 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, 1748, Gauteng
  • Vanaf R4 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cradle Boutique Hotel is in die Cradle Natuurreservaat geleë en bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Die boetiekhotel is sowat 10 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Die hotel bied verblyf in grasdak-houtsuites met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Die suites het elkeen 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, WiFi, kluise vir skootrekenaars, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die suites lei na privaat uitkykdekke met uitsigte oor die omgewing.

Ontbyt en ander heerlike maaltye word by Cradle Restaurant bedien, waar gaste ook drankies by die kroeg kan bestel. Die hotel het 'n wynkelder vol voorraad, 'n swembad, gemeenskaplike braai-areas en 'n sitarea wat gaste kan benut.

Vir sakereisigers het die hotel 'n venue met sitplek vir 220 afgevaardigdes en kleiner konferensiekamers. Spyseniering vir troues en sosiale geleenthede kan ook gereël word.

Cradle Boutique Hotel spog met die ideale ligging om omliggende besienswaardighede, soos 2 terreine in die Wieg van die Mensdom, te besoek. Gaste kan ook privaat begeleide safari-uitstappies na 2 van die vernaamste fossielterreine onderneem, naamlik Gladysvale en Malapa. Begeleide wildritte en staptogte kan ook gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.2
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kromdraaiweg R540, Cradle Natuurreservaat, 10 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, 1748, Gauteng
  • Gaste dink Cradle Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 4 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kromdraaiweg R540, Cradle Natuurreservaat, 10 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, 1748, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMjdmZDY2LWVhMTEtNDgxNi05MmY2LTQzMjY2Yzg2Yjk2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Kromdraai Road R540 Cradle Nature Reserve 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.91795441643 27.846470028161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang