Cradle Cottages
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met ‘n elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en ‘n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelslaapbank
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is ’n aparte badkamer met ’n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met ’n elektriese oond en gasstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en ’n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi en die leefarea spog met ondervloerse verhitting asook ’n kaggel. Veilige parkeerplek is beskikbaar en braaigeriewe in die boomryke tuin langs die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromdraai-weg, Erf 19, Zwartkop, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang