Cradle Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Suzanne V - Aug 2024
Algehele gradering
Lieflik, veilig, gemaklik.
Casper D - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs deur Anita en lieflike geriewe. 'n juweel!
Ralton B - Jul 2024
Algehele gradering
The greatest.
Malinda H - Mei 2024
Algehele gradering
Eienaars baie bedagsaam.
Roxette A - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful stay, wonderful hosts, a place worth visiting.
Sarné B - Des 2023
Algehele gradering
Luuks. Netjies. Gerieflik. Goed ingerig. Bedagsaam.
Peter H - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige huis en omgewing.
Michelle K - Jul 2023
Algehele gradering
The cottage was beautiful and our stay was amazing!
Debbie A - Jul 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Chanel S - Jun 2023
Algehele gradering
A pleasure.
Anna P - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek. Gaan beslis terug!
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome place to get together with loved ones.
Nicole F - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful setting with lovely cottages.
Mariëtta O - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en die mense was baie vriendelik.
Anita T - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was naby aan die trou venue.
Lees meerCradle Cottages se terugvoer
Beste Anita
Ek is jammer dat julle by die trappie na kamer geval het, dit is ’n eerste, ek sal reflektiewe band opsit om dit in die toekoms te voorkom. Wat die Wi-Fi betref is daar nie ’n wagwoord nie, die internet is oop. In my inligtingsepos aan gaste word genoem dat ’n kontinentale ontbyt bestaande uit croissants (nie ’n broodrol), kaas, joghurt, beskuit, graankos en vrugtesap uitgesit word.
Ons bly op ‘n 15ha eiendom en ons het 5 honde, dis nogal ‘n missie om alles op te ruim, maar ons sal ook in die toekoms daarop let.
Weens druk op die kragnetwerk skakel ons nie meer die ondervloerse verhitting aan nie. Die kaggel in die sitkamer maak die hele kothuis heerlik warm, en daar is voldoende hout uitgesit.
Vriendelike groete,
Anita
Alfred S - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflik en rustige plekkie in die Cradle.
Cecil E - Nov 2022
Algehele gradering
A very impressive accommodation with great attention to detail.
Stephan S - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker snoesig, privaat en baie goed ingerig.
Rene F - Mrt 2022
Algehele gradering
Anita doen baie ekstra moeite om haar gaste tuis te laat voel.
Nicolette J - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful house/cottage. Private and cosy with fireplace.
Tanya P - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Angie J - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Ons het dit geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sallie V - Jan 2021
Algehele gradering
Puik!
Corlia H - Jun 2021
Algehele gradering
Baie tuis en welkom gevoel!
Doret K - Nov 2020
Algehele gradering
Manna vir jou siel.
Riana K - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was so 'n groot verassing. 'n Pragtige plek en so rustig.
Elmarie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Wow! Fantastiese, klein paradysie!
Lees meerLynette J - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Hein S - Des 2019
Algehele gradering
Alles goed.
Yolandi M - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Nathalie V - Nov 2019
Algehele gradering
Tranquil and beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vreedsaam en pragtig.
'n Pragtige plek om te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liezel M - Nov 2019
Algehele gradering
Beste selfsorgkothuise nog.
Coenraad W - Aug 2019
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om hier te oornag.
Cornel D - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Ruby F - Jul 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese plek.
Theodorus Z - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi afgerond, stylvolle verblyf en baie goeie diens.
Coenraad W - Mei 2019
Algehele gradering
Dit is altyd 'n plesier om hier te oornag.
Peter R - Mei 2019
Algehele gradering
Perfect location and accommodation, exactly what we wanted. Excellent hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging en verblyf, presies wat ons wou hê. Uitstekende gasheer en gasvrou.
Kon nie meer wou hê nie. Alles was net perfek. Ongelukkig het ons gaste vroeg vertrek, dus het ons betaal vir 'n nag wat ons nie gebruik het nie, maar dit was die moeite werd. Gesellige kaggel, skoon, verhitte vloer, klein ekstras in die kombuis en baie ruimte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elrika V - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike lekker verblyf.
Celeste F - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Xanneke B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies. Waarde vir geld.
Mariane F - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Corne B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie. Vriendelike mense en netjies en skoon.
Salome D - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Silas J - Sep 2018
Algehele gradering
10 out of 10!
Grant M - Aug 2018
Algehele gradering
So much attention to detail. It was a wonderful night over.
Annatjie H - Jul 2018
Algehele gradering
Gesinsvriendelik, gasvry, rustig, veilig, skoon, netjies, goeie ligging, pragtige omgewing, 6 sterre werd.
Cradle Cottages se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet!
Marlette V - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was pragtig, veilig en baie profesioneel, het baie welkom gevoel.
Theresa N - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing, oortref alle verwagtinge, waarde vir geld.
Janine C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromdraai-weg, Erf 19, Zwartkop, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang