Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Farmstay - Sunrise Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-rylaan 55, Elandsdrift, Wes-Rand, 1739, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cradle Farmstay - Sunrise Cottage grens aan die Wieg van die Mensdom en bied gerieflike selfsorgverblyf in die Elandsdriftvallei. Dit word deur die Magaliesberge omring en is ideaal vir 'n rustige wegbreek in 'n asemrowende landskap.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Langsaan is daar 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die kothuis is net 7 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 14,5 km vanaf Bambanani-winkelsentrum geleë. Dit is die ideale rustige verblyf naby noodsaaklike geriewe en besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sunset-rylaan 55, Elandsdrift, Wes-Rand, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-rylaan 55, Elandsdrift, Wes-Rand, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72f4846ea737ae5249745fa73c587e23e6a7a6e87fdada5d13ad6de7b758f164f953e62d1804ce2fbec1aafc023e7666b48e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 Sunset Drive Elandsdrift 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.974267138359 27.897451424298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang