Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Farmstay - Sunset Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-weg 55, Elandsdrift, Wesrand, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cradle Farmstay - Sunset Cottage grens aan die Wieg van die Mensdom en bied gerieflike selfsorgverblyf in die lieflike Elandsdriftvallei. Dit word deur die Magaliesburgberge omring en is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek wat met asemrowende landskappe spog.

Dié ruim kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Hierdie verblyf is net 7 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 14,5 km vanaf Bambanani Winkelsentrum. Cradle Farmstay - Sunrise Cottage is die ideale ontsnapping uit die stadsgewoel, maar is ook naby noodsaaklike geriewe en besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sunset-weg 55, Elandsdrift, Wesrand, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Cradle Farmstay - Sunset Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-weg 55, Elandsdrift, Wesrand, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9e51ced8d1abc7b030c86a28b167a2ec08fd9c5e1e4d6c2fa809ae5b3e2e8f660b0c34ab0e3da4cec2611149d8cb26c4837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 55 Sunset Drive Elandsdrift 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.9742943 27.8975058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang